Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"An attractive and interesting destination for 2 or 3 days. Restaurant prices are geared toward foreign currencies."
"Ons is baie lief vir Oudtshoorn en bly vir elke geleentheid wat ons kry om die pragtige dorp te besoek."
"Still a lovely small, quiet seaside town with down-to-earth people that have managed to escape becoming too commercialised. Hopefully, it will remain this way."
"We were lucky with the weather (early April). Hardly any wind, and lovely warm, sunny days!"
"Pragtige plek om in te oornag en die Swartland beter te leer ken. Dit lyk of mens respek kan hê vir die manier waarop die munisipaliteit die plek onderhou!"
"Calitzdorp has some charm but we were harrassed by street kids every time we went into town. De Krans Bistro was nice and some of the valleys near Calitzdorp are lovely."
"Pragtige dorp, skoon en netjies. Baie vriendelike en hulpvaardige inwoners. Love die Paarl!"
"Die dorp het pragtige skole, maar die sakedeel van die dorp was nie baie skoon nie en baie raserig."
"Beautiful part of Western Cape surrounded by idyllic wine estates."
"Groot verskeidenheid kuierplekke en aktiwiteite. Heelwat strande in die omgewing. Toegangsroetes kan nogal besig wees, maar meeste motoriste is geduldig en vriendelik."
"Baie lekker dorpie met vriendelike mense, baie mooi goedjies orals om te sien. Baie lekker restuarantkeuses en baie oulike stappaadjies."
"Baie min om te sien en te doen in Riversdal, maar ons was daar vir rugby, maar het Stilbaai, Jongensfontein, Mosselbaai en Hartenbos gaan besoek wat nie ver van Riversdal af is nie en dis baie mooi, skoon en netjies ook."
"Besonderse dorp met pragtig behoue ou geboue in 'n beeldskone natuuromgewing. Gaan gerus!"
"Rustige dorpie. Basiese geriewe in Gansbaai. Kleinbaai het nie koswinkels nie, maar Gansbaai is net 3 km ver."