Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"See, mooi berge, ideaal vir die natuurliefhebber. Baie lekker vakansiebestemming, of om te woon."
"Hulle moet net wyn op 'n Sondag verkoop - ons het vergeet om saam te neem en dus maar 'n drankie of 2 iewers anders geniet."
"Skoon lug en pragtige see-uitsig. Net die beste om die gemoed te kalmeer na 'n besige jaar."
"Die omgewing bied van die beste wynplase in die land! Die lekkerste wyne teen bekostigbare pryse. "
Great Brak River, Western Cape
Kontrei BB"Die Transkaroo Restaurant is wonderlik - diens en kos uit die boonste rakke. "
"Baie mooi plekkie en baie sentraal naby winkels en hospitaal."
"Strand is een van my geliefkoosde vakansiebestemmings. Die strand is fantasties, en alle winkels wat nodig is, is binne bereik. Lang ente stap op die wit strand is so verfrissend. Ons gaan altyd weer terug!"
"Ek is nie seker oor Bellville self nie. Was daar vir besigheid. Ella het 'n lieflike ontbytrestaurant aanbeveel, Ou Meul Bakkery in Willowbridge. Smaaklike kos en interessante spyskaart. Ons het van Uber gebruik gemaak wat dit baie vergemaklik het om van restaurant na kantore te reis."
"Dit is nostalgies, pragtig en iets wat elke persoon behoort te ervaar! Wow!"
"Fantastiese toeristebestemming, soos ek alreeds genoem het, dis net 'n klipgooi strand toe en dis naby als wat jy nodig het vir 'n wegbreek. "
"Die feit dat Arniston nie 'n supermark het nie, maak dit nog uniek en glad nie kommersieel nie. Hou dit so!"
"Ceres is 'n baie vriendelike plek. Die natuur is wonderlik. Die rustigheid laat ons weer teruggaan."
"Chris Barnard's birthplace, a museum, plenty of garages/restaurants/shops etc. A good place to stop for an overnight break on the N1 to the Cape."