Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Fantastiese dorp, geniet die rustigheid en die voorreg om tot laat aande in die strate te kan loop. "
"Alle besighede is maklik bereikbaar en heerlik Afrikaans met al die assistente in besighede."
"Vleesbaai was onverwags - ons sal definitief in die toekoms weer daar gaan vakansie hou."
"Perfect location for a getaway with so many places of interest to choose from. "
"Grabouw is ‘n klein local dorpie, maar baie vriendelik en redelik veilig. Lekker vir ‘n roadtrip stop om beide die wyn, walvis kus en Bettiesbaai se pikkewyne te sien."
"Die stillte was 'n lafenis vir 'n moeë siel. Die uitsig oor die dam onverbeterlik."
"Beach is unpredictable. Good for surfing. Ideal place to relax. To have family time and to dine. "
"Naby alle toegangspaaie na ander voorstede, naburige dorpe soos Stellenbosch en die stad."
"Careful where you book, the places post pictures and when you arrive are not what it is. We got stranded but then found Groendraai."
"It's a busy holiday seaside village with very friendly people. Everything is close by. "
"Mooi en skoon dorpie met heerlike eetplekke, ons was by Nostalgie restaurant met bo-baas kos en uitstekende diens. Ek kan dit definitief aanbeveel."
"Ons was net by die Wildebraam Berry Estate - sal met 'n volgende besoek die wyer omgewing verken."