Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.
"Daar is nie veel in Klawer te sien of te doen nie, maar gelukkig is daar dorpies soos Vredendal in die nabye omgewing wat meer bied in die vorm van restaurante, ens. "
"Restaurante in Struisbaai maak baie vroeg toe in die aande en dit is tot hulle eie nadeel."
"Muisbosskerm op die strand, is ook 'n aanbeveling. Dis 'n belewenis en uiters rustige en gesellige restaurant op die strand. Die dorp is skoon en ons het deurentyd veilig gevoel."
"Die plek is asemrowend mooi! Rustige atmosfeer waar kinders nog in die strate speel. Inkopiegeriewe is min. Daar is een algemene handelaar waar jy net die mees basiese produkte kan kry. Eetplekke is daar genoeg van. Daar is 'n drankwinkel ook. Dit is 'n arm dorpie (ten spyte van al die nuwe verblyf wat gebou is vir meer welvarende mense) en as sulks is daar heelwat bedelaars."
"Beautiful small town with incredible cultural and historic attractions."
"Die strand was uitstekend. Sekuriteit was sigbaar en daar was gereeld mense wat die plastiek en rommel opgetel het elke oggend. Dit is heelwat ontwikkel teenoor wat ek dit onthou het as tiener, maar daar is maar net party plekke op aarde wat in jou hart sal bly. Hoop julle geniet dit soos wat ons het. "
"Love the West Coast and the people that live there as they are friendly and warm. "
"Great place with the cleanest air and safe hiking and friendly people and awesome Karoo beauty. "