Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"Big Bay is a beautiful place especially if you enjoy walks around the beach and it has a lot of cafes,restaurants and small shops at your convenience, great area if you love your peace and quiet and feel like getting away from the world for a short while."
"Plettenbergbaai is 'n pragtige toeristebestemming en ek sien 'n blink toekoms vir die gebied."
"Plekke om by te gaan eet maak 18:00 toe en om vis/kreef te koop vir self gaarmaak is onverkrygbaar. "
"Gaan toer gerus deur die dorpie. Moet nie vergeet om by die Hetvlock Casteel te stop nie."
"Alhoewel Stilbaai stil is in die wintermaande, is dit nogtans 'n prentjiemooie plek om die siel te voed."
"Jacobsbaai is 'n lekker plekkie as jy wil wegkom van die stadslewe. Dis mooi, rustig en die mense is baie vriendelik."
"It has a SPAR and an OK and a golf course. The beaches, particularly on the eastern side, stretch for miles. It's quite a modern settlement and fairly big."
"Die vars lug en stilte wat mens ervaar buite die dorp is wat uitstaan en Beaufort-Wes die ideale plek maak vir 'n wegbreek."
"Panorama is a safe and quiet neighbourhood/suburb and would certainly consider settling there."
"Probably better in Summer as very cold at night and boat trip was cancelled due to lack of passengers."
"Ons het heerlike aandete geniet by Klawer Hotel. En Stefan het 'n direkte lyn na die lekkerste skuinskoek wat ek nog ooit geproe het."