Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

Silversands, Western Cape

Beachfront Rocky Pools

"Very beautiful place. Lots to explore if you love nature and it is peaceful and quiet. "

Clanwilliam, Western Cape

Krakadouw Cottages

"Ons is met die nadere kennismaking van Clanwilliam aangenaam verras deur sy karaktervolheid. 'n Koffiewinkel waar mens regtig 'n puik flat white kan bestel wat deur 'n barrista gemaak is, sal ons ons gradering van vier na vyf sterre laat opskuif!"

Vanrhynsdorp, Western Cape

Letsatsi Lifestyle Lodge

"Daar is baie plekke om net te gaan kyk."

Wilderness, Western Cape

ANEW Resort Wilderness

"Lieflike plekkie en omgewing met goeie eetplekke."

Herold's Bay, Western Cape

Dut Hut

"Heroldsbaai is pragtig en veilig."

Onrus, Western Cape

Kennedys Beach Villa

"Die kus is skoon en die wandelpaaie bied toegang tot asemrowende seetonele."

Jacobs Bay, Western Cape

Weskushuis

"Die plek is stil en rustig en netjies."

De Rust, Western Cape

The Travelling Tortoise Retreat

"De Rust is 'n baie oulike dorpie en beslis 'n goeie naweekplek om te gaan kuier. "

Rawsonville, Western Cape

ATKV Goudini Spa

"Stil en rustige atmosfeer. Waarlik 'n plek om jouself geestelik en liggaamlik te vernuwe."

Prince Albert Road, Western Cape

Wolvekraal Guest Farm

"Fransie Pienaar-museum is 'n moet sien. Ou meule is weggesteek en moet sigbaar gemaak word met inligtingsborde oor werking. Mooiste deel van Swartbergpas is aan Prins Albert se kant van die berg. Wynproe en verkope was toe ná 13:00 en kan baie meer prominent wees om streek se wyne te bevorder. Geologie oor die streek kan ook meer prominent gemaak word. Kunsgalerye en eetplekke is goed beman en is 'n bate."

Flamingo Vlei, Western Cape

Cape Oasis Guesthouse

"Waking up to the sound of birds chirping instead of cats and busses is a real treat."

Kliprug, Western Cape

Oom Dana se Huis

"Ons hou baie van stap, maar ongelukkig het ons kleindogter van 5 haar voetjie oopgesny met al die baie bottelstukke wat oral tussen die rotse rondlê. "

Paternoster, Western Cape

Strandlopertjie

"Very beautiful place to be in."

Lamberts Bay, Western Cape

Albatross No. 1

"Even though it was cold, we enjoyed the clean air and bird island was a highlight."

Vanrhynsdorp, Western Cape

Botuin Cottages

"Dit is 'n mooi, ou dorp en baie goed geleë vir blommekyk."

Britannia Bay, Western Cape

Beachway on Golden Mile

"The 4 star rating for Britannia Bay as a travel destination depends on what you are looking for during a break or getaway. It's quiet and there isn't much to see at nearby St Helena Bay. If it's night life you're looking for, then it's not the place to be, although there are pubs, etc."

Vanrhynsdorp, Western Cape

Van Rhyn Guest House

"Very quiet town, not much to do but very pleasant people. Convenient gateway to the flowers."

Franschhoek, Western Cape

Maison d'Ail

"Pragtig, in enige seisoen van die jaar."

Yzerfontein, Western Cape

Raaswater

"Dit sal wonderlik wees indien dit 'n klein dorpie kan bly en nie so gekommersialiseer raak soos dorpe deesdae aan die kus nie. "

Durbanville, Western Cape

5 on Penny Self-catering, Durbanville

"Durbanville is goed geleë met maklike toegang tot besigheidsentrums en wynplase wat uitstekende dienste en produkte aanbied."

Langebaan, Western Cape

679 Morsvalla - Langebaan Golf Estate

"Pragtige dorpie, perfek vir toeriste en vakansiegangers!"

Beaufort West, Western Cape

En Route

"Bly my hart se punt, want ek is daar gebore en het daar groot geword. Jammer vir die bittere droogte, hartverskeurend. Ons kom gereeld daar, veral Desember gaan ons plaas toe."

Gordon's Bay, Western Cape

Gordons Bay Beachhouse

"Quiet village on the Cape coast - pretty scenery - within short distance of Cape Town and Stellenbosch. "

Gordon's Bay, Western Cape

75 Beach Road, Gordon's Bay

"Beautiful, relaxing, fantastic, nice and quiet. The best place ever to run away from stress. "

Glentana, Western Cape

Amelia's by the Sea

"Lekker area. Vriendelike mense. "

Langebaan, Western Cape

Seeduiker

"Gawe plek om te oornag as jy die omgewing wil verken."

De Rust, Western Cape

The Travelling Tortoise Retreat

"Verdien die dorp van die jaar status, nog steeds!"

Tergniet, Western Cape

Beker Loop Oor

"Dit is 'n pragtige dorpie met asemrowende kuslyn en uitsig."

Page
Page 804 - Showing 24091 to 24120
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers