Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35120 reviews.
"Baie lekker vakansieplek. Baie rustig. Geen insidente gehad nie. Sal enige tyd weer in paternoster vakansie hou en vir kolegas aanbeveel. Weereens baie dankie. Upington groete."
"Mooi omgewing. Tulbagh se kelders maak lekker wyn, en die dorp en omgewing is ryk aan geskiedenis."
"The people in Langebaan is very friendly, we felt very at home. Shops is on your doorstep. "
"Probeer die roete langs die Kamanassierivier tussen Dysselsdorp en Uniondale."
"For us it was perfect as we wanted to revisit Simon's Town and explore, walk on the beach."
"Pragtige dorp in die Karoo met genoeg lekker eetplekke en goeie kuns en snuffelwinkels en eindelose vistas. Die dorpsmense is vriendelik en gasvry en mens voel die pols van die Karoo hier."
"Toeriste moet besef dat Vishoek 'n droë dorp is en dat jy jou wyn moet aanskaf voordat mens daar aankom."
"Ons was baie ingenome met Stilbaai en Jongensfontein! Oulike toeristedorp met interessante winkeltjies en eetplekke. 'n lekker rustige, mooi plek. 'n Goeie toeristebestemming!"
"'n Pragtige plek in die natuur en naby die see. Dit laat jou vergeet van die alledaagse dinge en laat jou net weer mens voel. Die mense was ook baie vriendelik. Sal dit beslis weer besoek. "
"Napier is very quiet & a pretty little town. The people are wonderful & friendly. It's easy to travel to Bredasdorp & Arniston from Napier. "
"Onrus is n pragtige dorpie, met ongelooflike see en natuurskoon. Ook naby pragtige plekke soos Rooi Els, Pringlebaai, Kleinmond en Hermanus. Seker van die mooiste kuslyn in ons mooie Suid Afrika."
"Baie mooi skoon plek op die see met alles stapafstand wat jy benodig vir selfsorg."