Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35758 reviews.
"Montagu is 'n pragtige dorp met die beste restaurante en vriendelike mense!"
"Nothing to do in and around the area on a Sunday, and everything closes by 17:00. We therefore had no where to really experience dinner."
"'n Pragtige bestemming. Die enigste probleem is dat die swemstrand relatief ver van Stilbaai-Wes is. "
"Veiligheid bly 'n bron van kommer. Daar is soveel werkloosheid en gevolglik heelwat arrogante bedelaars en mense wat goed wil verkoop. Moet niks openlik sigbaar in jou motor of self buite jou wooneenheid los nie."
"The Community is rather small but has so many gems. The people are friendly and make feel welcome within the community. "
"Gourits is 'n baie lekker plek om vakansie te hou dis lekker stil. Die meeste van die goed wat 'n mense nodig het is beskikbaar in die dorp."