Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Constantia, Wes-Kaap

Thomson's Accommodation

"Straatname is mooi duidelik, dankie daarvoor en straatligte is beskikbaar. Pragtige natuurskoon."

Panorama, Wes-Kaap

Getaway Self-Catering Panorama

"Quiet and safe environment; shops and other amenities within 2 km radius."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Bakgat Blyplek

"Skoon en vriendelike plek."

Prins Albert, Wes-Kaap

Onse Rus Guest House

"Prins Albert is 'n pragtige fraai Karoo dorp maar die beste is die reis daarna. Die Meiringspoort en die Swartbergpas is ongelooflik mooi."

Witsand, Wes-Kaap

Barnacles

"Ek het op Heidelberg groot geword en het vanaf die ouderdom van 11 maande daar vakansie gehou. Hierdie was 'n nostalgiese terugblik! Selfs geswem in die see vir die eerste keer in 10 jaar, alhoewel die baaiplek nie op sy beste is op die oomblik nie."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Van Rhyn Guest House

"Good stopover to Cape Town."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Netjiese dorp met baie aktiwiteite vir die gesin. "

Hermanus, Wes-Kaap

Hornbill House

"Ons verhuis binnekort permanent daarheen."

Vredenburg, Wes-Kaap

Avanti Guest Lodge and Self-catering

"Baie aktiwiteite en die winkels is naby."

Brenton-on-Sea, Wes-Kaap

Brenton Cottage and Flat

"Pragtige rustige omgewing, bietjie afgesonder, maar mens kan maklik in die omgewing rondry op goeie paaie. Die hout paadjie langs die see, hoog op die duin is goed onderhou en sorg vir die mooiste uitsigte. 'n Mens voel ten alle tye veilig."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Albatross No. 3

"Die dorpie het bietjie agteruit gegaan vandat ons laas daar was (veiligheid), maar die vermeerdering in wynplase en restaurante en selfs n boeremarkie was verbasend. "

Heroldsbaai, Wes-Kaap

Dut Hut

"Dis die perfekte wegbreekplek."

Struisbaai, Wes-Kaap

Fagans

"Oulike plattelandse dorp met baie om te sien en te ervaar."

Paternoster, Wes-Kaap

Mythos

"Baie lekker rustige dorpie. "

Paternoster, Wes-Kaap

Paters Nessie

"Perfek as jy hou van stil rustige klein plekkies."

Ashton, Wes-Kaap

Rest4Sure

"Baie klein dorpie met vriendelike mense."

Bay View, Wes-Kaap

The Bay Lodge

"Die uitsig is asemrowend en ons sien uit na ons volgende vakansie."

Worcester, Wes-Kaap

Geluk on Vergenoegd Farm

"In die omgewing van Worcester is daar redelik baie om te doen. Heelwat wynkelders wat kan besoek word vir wynproeë en of om sommer net lekker te gaan sit en iets te eet. Baie mooi omgewing. "

Jongensfontein, Wes-Kaap

Hoofweg 14

"Dis die mooiste see dorpie ooit!"

Struisbaai, Wes-Kaap

Plottie

"Mooi en rustige plek. "

Darling, Wes-Kaap

Darling Lodge Guest House

"Darling is 'n baie oulike en karaktervolle klein dorpie. Daar is meer te doen as verwag. Baie vriendelike mense. Lekker wynplase in die omgewing. Restaurante ook lekker en goeie verskeidenheid."

Somerset-Wes, Wes-Kaap

Khashamongo B & B

"Somerset West was clean and everything works. The restaurants were awesome and shopping centres had everything you could want."

Struisbaai, Wes-Kaap

Two Oceans

"Mooi en skoon strand."

Heidelberg, Wes-Kaap

Buckhouse Elegant Village Apartment

"Heidelberg was vir ons 'n verrassing. Netjiese dorpie met baie vriendelike mense."

Velddrif, Wes-Kaap

Fisherman's Rest

"A very quiet and neat place."

Franskraal, Wes-Kaap

Leegle

"Dis 'n baie nice plek en naby alles."

Malmesbury, Wes-Kaap

Malmesbury Guesthouse

"Except for Bill & Co, nothing to see here."

Blad
Blad 841 - Wys 25201 tot 25230
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang