LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Geverifieerde Resensie

Wes-Kaap

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 44595 resensies.

Vishoek, Wes-Kaap

On-the-Rocks

"Lekkerste restaurante en mooiste uitsigte!"

Saldanha, Wes-Kaap

12 on Beach

"Saldanha is net Saldanha soos ek dit die afgelope 30 jaar ken."

Bellville, Wes-Kaap

Tydloos Guesthouse

"Voortrekkerstraat kan bietjie meer straatligte kry. Baie donker in die straat."

Sunningdale, Wes-Kaap

Blaauwberg Guesthouse

"Sal aanbeveel vir ander mense. Dis veilig en gerieflik."

Suiderstrand, Wes-Kaap

Crow's Nest

"Pragtige plek. Al wat bietjie sleg was, is die grondpad daarheen. Andersins is dit 'n fantastiese vakansieoord."

Vredenburg, Wes-Kaap

Vredenburg Boutique Lodge

"Vredenburg as dorp, het ons gevind bied nie veel nie, maar is baie goed geleë t.o.v. besienswaardighede in die omgewing, soos Paternoster, Saldanha, Langebaan, St Helenabaai ens. "

Barrydale, Wes-Kaap

Inkaroo Cottage

"Barrydale is great."

Kleinmond, Wes-Kaap

35 at DF Strauss Street

"Dis 'n pragtige plek en ideaal om die Overberg te verken."

Yzerfontein, Wes-Kaap

174 Atlantic Drive

"Yzerfontein is great!"

Paarl, Wes-Kaap

Mooi Bly

"Nie so besig soos in Kaapstad self nie."

Moorreesburg, Wes-Kaap

De Stalle Self-catering Accommodation

"Baie mooi skoon en netjiese plattelandse dorp."

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo View Cottages

"Quaint and artsy little town. Tend to be a tad expensive, but that is to be expected. Nice stopover for a couple of days on a road trip."

Klawer, Wes-Kaap

Lemoenkloof Farm

"Daar is nie veel om te doen in Klawer self nie, dis maar ‘n klein plekkie, maar ons het ‘n heerlike “Rooibos & wine pairing” gedoen by Klawer Wynkelder wat ons definitief sal aanbeveel. Ons het uitgery na die omliggende dorpies waar daar oorgenoeg was om te doen. Ons het die area baie geniet en Klawer is ‘n lekker middelpunt tussen Clanwilliam en Vredendal."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Plettenberg Bay Lagoon Stay

"Die strande is baie skoon en die uitkykpunt is veilig. "

Kalkbaai, Wes-Kaap

Rosmead Apartment

"Lovely mix of old & new."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Whale O A Time

"Pragtige, rustige plek."

Hoekwil, Wes-Kaap

Fynbos Garden Suite

"Hoekwil was goeie basis om die Wildernis en die res van die Tuinroete te verken."

Gordonsbaai, Wes-Kaap

Krystal Beach Hotel

"Mooi skoon, maar winderig!"

Yzerfontein, Wes-Kaap

92 Atlantic Villa and Cottage

"Great tourist attraction. The community is very welcoming."

Welgemoed, Wes-Kaap

B's Place

"Wonderlike area. Mense in die omgewing is baie vriendelik. Stil en baie sentraal geleë."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Boskloof Swemgat

"Heerlike SuperSpar vir braaivleis so hoef niks saam te bring vanaf die huis nie!"

Blad
Blad 841 - Wys 25201 tot 25230
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!