Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Strandfontein, Wes-Kaap

Jeanrienette

"We were more in love with the beach site and braai facilities there!"

Arniston, Wes-Kaap

De Kock Flat Arniston

"Die plek is verskriklik stil en daar is amper niks om te doen behalwe om vis te vang en 'n restaurant by te woon. "

Gansbaai, Wes-Kaap

Oom Piet Accommodation

"Mal oor Gansbaai. Die see, lekker seekos, rondsnuffel in al die antieke winkeltjies!"

Caledon, Wes-Kaap

Caledon Grace Guesthouse

"Caledon is a small, pretty town with not much to do. The wine is excellent though."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

16 Perlemoendraai Beach House

"Kos vir die siel. 'n Paradys!"

Yzerfontein, Wes-Kaap

See-wende Hemel

"Rustig en pragtige dorpie."

Worcester, Wes-Kaap

Linge Longa

"Pragtige plek met wonderlike plat op die aarde mense."

De Kelders, Wes-Kaap

A103 Whale Cove

"Mooiste plek in die Wes-Kaap!"

Yzerfontein, Wes-Kaap

Sea-renity

"Yzerfontein het nog daai klein-dorp gevoel en is naby die Kaap. Dis 'n vriendelike dorp met goeie strande en als wat mens nodig het. Hartsplek. "

Sedgefield, Wes-Kaap

Village Mews 8

"Dit is 'n baie rustige dorp."

Die Boord, Wes-Kaap

Besigheim

"Veilig en naby aan hospitaal en groot Spar. Enkele minute se ry na sentraal Stellenbosch. "

Die Crags, Wes-Kaap

Green Hills Forest Lodge

"Some interesting destinations in The Crags!"

Van Ryneveld, Wes-Kaap

Blakes Terrace 903

"Good security. Pool area could do with having sunbeds available."

Agulhas, Wes-Kaap

Huis van 2 Oseane

"Idilliese omgewing. Genoeg winkels en eetplekke vir besoekers se vereistes."

Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Daddy Long Legs Art Hotel

"Dit is naby die Waterfront en veral Langstraat het 'n lewe en karakter van sy eie. Beslis 'n rondloop werd wanneer mens in die Kaap kuier."

Hermanus, Wes-Kaap

Penguino Guesthouse

"Hermanus is a great place to visit. Loved it."

Jongensfontein, Wes-Kaap

SeeBries

"Daar is beslis iets anders en baie spesiaal aan Jongensfontein. En 3 pikkewyne is die beste restaurant wat ons nog by geëet het."

Kleinmond, Wes-Kaap

Kleinmond House

"Pragtige fynbosplante oral en die mooiste staproetes!"

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Altyd Lekker

"Water is net huidiglik problematies."

Avondale, Wes-Kaap

Tranquility

"Guesthouse is excellent and peaceful."

Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Lemon Rind

"Very nice area, would definitely go back to visit without a doubt."

Gansbaai, Wes-Kaap

Oom Piet Accommodation

"It's a very clean and quiet area and very nice place to spend a holiday."

Greyton, Wes-Kaap

Mount Grace Country House

"Ons was op 'n Dinsdag daar en die eetplekke was basies toe gewees in die dorp."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Steenbokkie Nature Reserve

"Dit was baie warm en baie droog."

Stilbaai-Wes, Wes-Kaap

Die Hawehuis

"Dis regtig baie mooi daar! Ook die heerlike weer is 'n groot voordeel. "

Blad
Blad 867 - Wys 25981 tot 26010
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang