Pick your preferred language

English

Afrikaans

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36701 resensies.

Stellenbosch, Wes-Kaap

Slaley Country House

"Sal dit beslis weer kom besoek."

Paternoster, Wes-Kaap

Baywatch Villa and Cottage

"We had 4 seasons of weather in one day! Enjoyed our stay but the beach was quite dirty."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Ouma See

"Baie nice dorpie. Veral die voëleiland."

Bloubergstrand, Wes-Kaap

Azure 11

"Mal oor Blouberg. Gaan elke jaar terug. Alles wat jy nodig het in een plek. Shopping malls nuut en gerieflik naby. Beste restaurante ooit. Mense vriendelik."

Struisbaai, Wes-Kaap

By Design Cottage

"Fantasties! Ons 4de keer hier en hopelik nie die laaste nie."

Witsand, Wes-Kaap

Kuiergat

"A delightful little village. The beach and river were very clean. The people were all very friendly."

Witsand, Wes-Kaap

Barnacles

"Brilliant and friendly people."

Swellendam, Wes-Kaap

Blue Mountain Farm Lodge

"Mooiste kerk en dierbare mense."

Hermanus, Wes-Kaap

Hemel and Aarde Village Accommodation

"Hermanus wasn’t as busy with tourists at this time and we liked that. Enough restaurants to go with friendly staff. The wine estates we visit had beautiful views and nice wines. Enough to do and nice routes to go, like the Hemel-en-Aarde Valley. We certainly come back!"

Montagu, Wes-Kaap

Rainbow Glen Guest Cottages

"Pragtige dorpie - die padverleggings op die stadium 'n pyn as jy Swellendam/Roberson se kant toe ry en ek vermoed dit gaan nog jare neem om te voltooi. Vrugtetyd, maar geen vrugte stalletjies/winkel in die dorp wat vrugte verkoop nie en supermarkte mal met pryse! Lekker staproetes - selfs 'n stappie deur die dorp is 'n fees met al die ou huisies en geboue. Die Cape Dry winkel is 'n moet en lei jou lekker in die versoeking met al hulle heerlike eetgoed. "

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Albatross No. 6

"Baie geniet. Regte vissersdorpie. Rustig."

Knysna, Wes-Kaap

Bergsig B&B Knysna

"Ons het spesifiek gekom om die R339 te ry deur die Diepwalle deel van die woud en dan oor die Prins Alfredpas te gaan. Dit was 'n belewenis."

Struisbaai, Wes-Kaap

Seaside Place

"Daar is baie wat 'n mens kan doen in Struisbaai. Kinders het dit baie geniet. "

Paternoster, Wes-Kaap

Aloha 2

"Daar is niks wat ek kan byvoeg om hierdie wonderlike dorpie te beskryf nie."

Doringbaai, Wes-Kaap

Diamond Divers Accommodation

"As jy wil rus, dan gaan doen jy dit in Doringbaai. "

Somerset-Wes, Wes-Kaap

Grace Upon Grace

"Geen, sal net meer daar wou wees."

Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Wild Clover Cottages

"Lekker wegbreek vir 'n paartjie. Kan nie beter nie."

Agulhas, Wes-Kaap

The Gift

"Pragtige bestemming om te besoek met aangename mense."

Hartenbos, Wes-Kaap

15 Katjiepiering Avenue

"Lovely friendly people all greet when they see you walking past. Nice beach area, ideal place to visit and recharge one's batteries."

Robertson, Wes-Kaap

Paul Kruger 63

"Fantastiese wynroete en beeldskone natuur."

De Waterkant, Wes-Kaap

De Waterkant Piazza

"Pragtige en oulike omgewing!"

Paternoster, Wes-Kaap

Harmonie 1

"Pragtige huisies in 'n lieflike dorpie!"

Bloubergstrand, Wes-Kaap

Kumoya

"Goed skoongehou."

Bloubergstrand, Wes-Kaap

Sand and See 302

"Sentraal geleë en alle geriewe is naby."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Klokkies B&B

"Calitzdorp het ons verwagtinge oortref. Dié dorpenaars moet meer doen om die juweel te bemark! "

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Garden Corner Guesthouse

"Goeie plek om te oornag. "

Table View, Wes-Kaap

Awali Lodge

"Heerlike inkopiefasiliteite."

Hartenbos, Wes-Kaap

Lagoonette

"Hartenbos is al van my kinderdae af 'n vakansiebestemming, en dis altyd lekker daar. Die onlangse ontwikkeling rondom die "hoof dorp" gedeelte teen die see was nuut vir my, en ook baie mooi. Ons was buite seisoentyd daar, dan is die dorp maar stil en rustig. Goed vir 'n paar dae se wegbreek."

Blad
Blad 881 - Wys 26401 tot 26430
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang