Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Brandwacht, Western Cape

Feel @ Home

"Dit is ‘n baie stil omgewing, weg van die rumoer van die middedorp."

West Coast, Western Cape

Vensterklip

"Uitstekende bestemmings."

Bredasdorp, Western Cape

Haus Barbara Guest House

"Wonderlik om die marathon aan die voet van Afrika te doen."

Vermont, Western Cape

Roos Kothuis aan't See

"Pragtige plekkie! Met baie natuurskoon."

Gordon's Bay, Western Cape

Cape Sea View

"A lovely village/town atmosphere.Very friendly and down to earth. Everything is easily accessible without having to go to large malls, although Somerset Mall is not far away if you so desire."

Fisherhaven, Western Cape

Erf 473 Fisherhaven

"Fisherhaven is afgeleë en is nogal 'n hele ent se ry van alles bv .winkels, strand, ens."

Somerset West, Western Cape

Die Kothuis

"Dit was ons eerste keer ooit dat ons in Somerset-Wes tuis gegaan het te danke aan die troue wat ons dear moes bywoon. Maar ons hou baie van die plek en as die geleentheid hom wear voor doen sal ons weer terugkom."

Paternoster, Western Cape

Seekat on Malmok

"The pizza at Blikkie Pizzeria is amazing, especially the Paternoster pizza! I look forward to returning to try out Gaatjie on the Beach. I also had a lovely horse trail on the beach and an early morning kayak. Plenty to see and do!"

Struisbaai, Western Cape

Plottie

"Ons beplan reeds ons volgende kuier in Struisbaai vir Januarie 2019. Die plek is awesome!"

Strand, Western Cape

Hibernian Towers 505

"Heerlike strandoord - wind het gewaai by tye, maar ons kon die strandgebied besoek."

Langebaan, Western Cape

See @ Sea

"Lovely place would definitely come back next year."

Kalk Bay, Western Cape

1 New Kings at the Majestic Village

"Baie mooi, ons het gevoel soos toeriste op 'n eksotiese vakansie."

Oudtshoorn, Western Cape

Old Mill Lodge & Restaurant

"Not that much too see but the R62 is a great road with magnificent views! "

Jacobs Bay, Western Cape

16 Perlemoendraai Beach House

"My gunsteling wegbreek-plek teen die Weskus!"

Strand, Western Cape

Ocean Breeze Hotel

"Dit is 'n nice plek."

Paternoster, Western Cape

Aloha 2

"Pragtige dorpie met baie sjarme."

Hermanus, Western Cape

Chesham House

"Hermanus is besig om op my te groei. Voorheen was hy vir my te besig, maar hoe meer gereeld ek hier besoek aflê, en al die pragtige plekke langs die kuslyn leer ken, hoe meer hou ek van die dorp."

Britannia Bay, Western Cape

Accommodation @ Sea Trader

"Ek en my dogters het die dorpie besigtig. Ons was ook by 'n paar besighede aan. Al die mense was vriendelik en ons is oral met 'n glimlag bedien. Ons was ook Saterdagaand by PJ's Pub en Grill. Daar was ons ook soos welkome gaste ontvang. Baie dankie vir die vriendelike diens wat ons daar ontvang het. Ek sal jul beslis aanbeveel by vriende en kollegas. Ek sal die plekkie aanbeveel vir enige moeder wat 'n bietjie alleentyd met haar dogters wil hê. Nuwe respek en hegter bande is gevorm. Die herinnering sal altyd een van die beste wees vir my en my dogters. Ons gaan probeer om dit 'n jaarlikse instelling te maak. Baie dankie Sea Traders en Britanniabaai dat jul ons eerste moeder-dogter-naweek so suksesvol gemaak het."

Robertson, Western Cape

Vigne Cottage

"We love Robertson, the vineyards, the mountains, the light, the sense of peace and tranquillity when you are there, the warm hospitality wherever you go. We go back again and again, and never want to leave!"

Riviersonderend, Western Cape

Die Ponthuis

"We didn't see Riviersonderend. We did visit Greyton for the Saturday market and lovely it was. We bought some nice goodies which comes at an affordable price. "

Strand, Western Cape

Pebble Moon Strand Woonstel

"Die Strand is een van my gunsteling-vakansieplekke om te besoek en te herlaai. Daar is baie omliggende plekke om te besoek wat minder as 'n halfuur se ry weg is. Skoolvakansie tye is natuurlik is redelike sirkus en jy moet seker wees jy het 'n plek soos Pebble Moon om weg te kom van die miernes."

Yzerfontein, Western Cape

Yzerzee 2

"Skoon en stil dorp met vriendelike inwoners. "

Citrusdal, Western Cape

Citrusdal Guest Rooms

"Kamers is net teen mekaar, gemeenskaplike kombuis is dalk nie so goeie idee wanneer daar te veel mense is nie."

Yzerfontein, Western Cape

No17 on Mile16

"Pragtige, skoon en veilige vakansiebestemming!"

Saldanha, Western Cape

Skulpdraai

"Great place, enjoyed my stay in the area."

Stellenbosch, Western Cape

Guinea Vine

"Baie duur en die paaie kan te besig raak!"

Page
Page 891 - Showing 26701 to 26730
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers