Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Baie goeie ligging. Durbanville is bekend aan ons en ons beweeg baie rond daar."
"This seaside town is my absolute favourite. It's just perfect. Close enough for a quick getaway and far enough to be removed from the city."
"Baie mooi area, en baie stil. Ligging baie toeganklik tot verskeie fasiliteite. Prag ou bome. "
"Het al vergeet hoe pragtig dit daar is en wil graag terug gaan en meer verken."
"Velddrif is 'n droom wat waar word. Weg van verkeer, rustig en baie vriedelike mense."
"Riebeeck Kasteel is my gunsteling plek, dit pas my behoeftes en persoonlikheid soos 'n handskoen. Dit het 'n kleindorpse gevoel sonder dat iemand inbreek maak op jou persoonlike spasie. Die lekkerste eetplekke en die mooiste goed in die unieke winkels."
"Moeite werd om die Weskus te verken. Paaie was toeganklik met sedanvoertuig. Kusdorpies het elk sy eie atmosfeer. Kunstig geskep deur die Skepper God. "
"Kon van Britannica Heights, Paternoster, Vredenburg, Velddrif en Lambertsbaai sien. Veral die nag-uitsig is pragtig. "
"Stellenbosch as a whole is a pricey place to stay and we would visit more often if the costs were more reasonable."
"Strand is looking stunning with their new boardwalk and the beach looks clean and maintained."
"We really had a nice break. We were close to everything. Unit had the most beautiful view. It is really a place that I will visit again."