Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Dit is my aftree dorpie. Ek het baie verlief op Gansbaai geraak die eerste keer toe ek daar aangekom het."
"Baie anders as wat ons dit ervaar het 45 jaar gelede. Dorp groter en baie meer ontwikkel as voorheen. Skoon en netjies."
"Prince Albert has scenic surroundings and splendid architecture. The highlight was a drive up the Swartberg Pass."
Britannica Heights, Western Cape
The Lazy Daisies"Baie pragtige plek wat mens rus vir jou siel en baie vrede bied! Selfs skilpadjies in die pad gesien en uile gehoor in die nag. Lafenis vir moeë stadsjapies se siele!"
"Baie stil buite seisoen, maar presies wat ons 2 moeë stadsmense nodig gehad het. Bird Island was regtig iets om te sien en die kolonie malgasse wat daar broei iets besonders. Bewaar dit assseblief mooi vir ons nageslagte. Die dorpie was ook skoon en ons het veilig gevoel en lekker by die plaaslike eetplekke seekos geëet!"
Prince Alfred Hamlet, Western Cape
Hamlet Country Lodge"Die dorpie is net 10 minute se ry uit Ceres. Dis net ver genoeg om nie in die besige Ceres vasgevang te wees nie, maar naby genoeg om vinnig in te ry Ceres toe as jy iets daar moet doen. "
"Laingsburg is 'n pragtige ou dorp wat op die oog af goed in stand gehou word. Die ou gerestoureerde geboue is besonders. Ons het 'n heerlike aandete in die Country Hotel geëet, waar my man sy lus na afval kon bevredig."