Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Een restaurant op dorp en was nie eens oop. Moes Saldannah toe gejaag het vir iets om te eet en koeldrank te koop. "
"Prins Albert het sy eie betowering. Heerlike kos by Swartberg Hotel en ptagtige omgewing."
"Very friendly place, lots to see and do, very nice restaurants and coffee shops. Popped into the Spar and was personally helped by the owner even though I was just buying a couple of bits to eat, never experienced such friendly service before. "
"Dis die plek om te wees as jy net will rustigheid in jou lewe hê en is net perfek. Ons het ons geniet!"
"Jammer ons het nie by die strand uitgekom nie en die roomysplek op strandweg. Eetplekke is ook baie lekker."
"Ons geniet die eetplekke en kuierplekke op Robertson, veral Four Cousins en Bourbon Street. "
"It is a very peaceful and tranquil area, but the crime is a problem. You are constantly on your guard and having to lock everything away all the time. If you are looking for things to do, you have to travel. Restaurants are very expensive and short in supply if you just want a quick snack. I did enjoy the peace and lack of barking dogs and racing cars. I did have a very nice break."
"Ons was baie teleurgesteld om te sien Weskusplek is toe. Die Saldanhabaai Munispaliteit se afwesigheid om dienste te lewer is ook 'n skreiende skande. Die baai se dromme loop oor en die vullis lê gesaai oor die strand en in die seewater. Sies. Die gras is ook lank en die voetpaadjies word nie onderhou nie. Regtig hartseer. "