Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Haus Victoria Self-Catering Cottages

"Mooiste plek ooit. Mense is verskriklik vriendelik."

Botrivier, Wes-Kaap

Arcangeli Wines

"Unexpectedly quaint, beautiful and peaceful."

Hartenbos, Wes-Kaap

Heart & Soul

"Ek is lid van die ATKV en het gereeld op Hartenbos vakansie gehou. Hulle raak nou te duur."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Parfait at Oude Hoek

"Excellent destination, beautiful town."

Kaapstad, Wes-Kaap

Idle Winds

"Kaapstad en die omliggende omgewing bied geweldig baie om te doen en jou mee besig te hou."

Paternoster, Wes-Kaap

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse

"Pragtige dorp en ideaal vir 'n smulpaap (foodie)."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Beachway on Golden Mile

"Nie baie om te doen nie. Moes elke dag Paternoster toe ry, om dit die moeite werd te maak."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Keanu

"Baie mooi, sentraal en vriendelike omgewing."

Kaapstad, Wes-Kaap

President Hotel Cape Town

"Cape Town is just magnificent: the scenery and beauty wherever you go the beaches and mountains. It’s a city that has it all. Top class shops and restaurants. A wonderful energy"

Gansbaai, Wes-Kaap

Sunset Bliss

"Ek was baie aangenaam verras deur Gansbaai. Ek was bekommerd dat dit nie juis 'n strand het nie, maar Franskraal is 'n vinnige rit en daar is ook 'n heerlike strand by Walkerbay Natuurreservaat. Verder is daar 'n lieflike trail al langs die see af om te hardloop of stap en ook baie paaie om fiets te ry."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Bucaco Sud

"It’s close to other small areas such as Kleinmond, Pringle Bay, Hermanus, etc. which makes Betty’s Bay ideal accommodation."

Gansbaai, Wes-Kaap

Oom Piet Accommodation

"Baie rustige kusdorpie. Enige vakansieganger se wegglip uit die stad asook gewoel van die werksomgewing."

Stilbaai, Wes-Kaap

Bellevue Oord 4

"Stilbaai is uitstekende bestemming met vele om te doen. Selfs met Covid-beperkings in plek was ons nooit vervelig nie. Gaan beslis weer terug!"

Suurbraak, Wes-Kaap

Believers Destiny Getaway

"Pragtige gedeelte van ons land."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Krakadouw Cottages

"Hulle het 'n uitmuntende Spar!"

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Namaqua Lodge

"Dit was 'n heerlike oornagplek. Skoon en netjies met vriendelike mense. Sal beslis weer gaan."

Calitzdorp, Wes-Kaap

De Wawielhuis Calitzdorp

"Stil en rustige dorp met baie lekker port."

Merweville, Wes-Kaap

Net Genade

"Lieflike skoon dorpie. Vriendelike mense. Voorwaar 'n juweel in die Karoo."

Kleinmond, Wes-Kaap

Alpaca Cottage

"Kleinmond is 'n baie stil klein dorpie en met die strande wat tydens die inperking gesluit was, was daar nie veel om te doen nie. Bettysbaai en Hermanus is egter baie naby en bied meer in die lyn van restaurante en plekke om te besoek."

Agulhas, Wes-Kaap

Pebble Bay

"Agulhas baie mooi dorpie met baie geskiedenis."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Baron's Palace

"Great destination with many tourist facilities."

Hermanus, Wes-Kaap

Hermanus Champagne Accommodation

"Baie duur bestemming en mense is redelik onvriendelik."

Arniston, Wes-Kaap

Arniston Guest House

"Oulike dorpie, maak net seker jou kar is vol brandstof. Geen vulstasies of OTM's nie."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Towerkraaltjie Caravan2.0

"Altyd 'n verrassing langs die pad."

George, Wes-Kaap

Bethel Guesthouse

"Ek is 'n voëlkyker. Dalk kan George 'n brosjure ontwikkel wat al die voëlkykplekke in die omgewing aandui. Dalk ook 'n soortgelyke kaart met al die eetplekke en restaurante."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Clear Water Oasis Guest Farm

"Beslis ’n paar besienswaardighede."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Bella Ruste

"Skoon, netjies en rustige plek. Ek sal weer kom kuier."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Aan't See House and Apartment

"We only had a short stay but loved the harbor, Bird Island and Melkboskerm. We will be back!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Grace to Grace

"Kaapstad is beslis die plek vir iemand vanaf die Noord-Kaap wat smag na die see en die koel lug. Dis ’n besonder mooi plek om te besoek en vakansie te hou."

Yzerfontein, Wes-Kaap

21 on Bakoond

"Everyone is so friendly."

Blad
Blad 904 - Wys 27091 tot 27120