Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Gansbaai, Western Cape

Walviskus

"Groot winkels (Spar, OK, sommige wegneem ete plekke) is toe op Sondagmiddag. As jy op 'n Sondag aankom, bring saam wat jy daardie dag gaan nodig kry."

Knysna, Western Cape

Isola Bella

"Beautiful and so much to do. Great restaurants too."

Wellington, Western Cape

Cummings Guesthouse

"Lovely cafes and hidden gems in close proximity of Cummings, where you can grab a delicious coffee, home-baked goods and local produce."

Cape Town, Western Cape

The Green Gecko

"Beste plek vir toerisme en dis aanloklik."

Agulhas, Western Cape

Old Cape Last Trading Post

"Best place on earth! Extremely diverse, and fun for families and large groups."

Yzerfontein, Western Cape

Lugkasteel

"Good place for a weekend breakaway."

Yzerfontein, Western Cape

Oppi See

"Nice place for holiday and to relax."

Cape Town, Western Cape

never @ home

"Baie netjies, met 'n warm atmosfeer."

Mossel Bay, Western Cape

58 De Valle

"Sal enige tyd in Mosselbaai bly."

Saldanha, Western Cape

Saldanha Bay View - Panorama Drive

"Nie veel te doen nie, maar naby aan ander plekke soos Langebaan, Vredenburg, ens. as mens bietjie wil uitry. "

Cape Town, Western Cape

Sharon's House

"Baie netjiese stad."

Mossel Bay, Western Cape

Coastal Hospitality - De Valle 52

"Ek kan uit my hart sê die Hemelse Vader se Hand is duidelik sigbaar in die skepping van die pragtige landskap en asemrowende see. Dis pragtig."

Lamberts Bay, Western Cape

Captain's View

"Weskus is 'n ongeslypte diamant."

Boland, Western Cape

Vredehoek Guest Farm

"Die Bainskloof-pas is onlangs heeltemal oorgedoen en dit is beslis die moeite werd om dit te ry. Ons het ook die "rustic" Calabash Bush Pub besoek en 'n heerlike ontbyt daar geniet. Die Boland bly mooi!"

Mossel Bay, Western Cape

Hartenbos Self-catering Apartment

"Uitstekende bestemming en baie om te doen."

St Helena Bay, Western Cape

Sanroc

"St Helena definitely if you go for the quiet break."

Cape Town, Western Cape

Mt Bijoux

"Kaapstad is skoon en dis lekker as alles werk."

Mossel Bay, Western Cape

Rosebud 4

"Ongelukkig was daar nie hierdie keer tyd om Mosselbaai self te verken nie, maar ons sal verseker weer kom en dan Mosselbaai self geniet."

Strandfontein, Western Cape

Seetoe dot com

"Ons kom beslis weer terug. Pragtige strand met die mooiste sonsondergange. Doringbaai is ook net 'n klipgooi ver met die heerlikste seekos by The Jetty Restaurant by Fryers Cove in die hawe."

Gouritz, Western Cape

Gouritz SeeHuisie

"Dis 'n oulike en pragtige klein dorpie."

Page
Page 91 - Showing 2701 to 2730
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers