Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 30825 resensies.
Anina W. - 18th December 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
My eerste besoek daar en slegs een aand oorgebly - sal graag weer die omgewing besoek.
Johan V. - 18th December 2019
staying in Witsand, Wes-Kaap
Pragtige plek. Stil en rustig. Baie skoon. Gebrek aan besighede.
Anina W. - 18th December 2019
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Ons was net by die Wildebraam Berry Estate - sal met 'n volgende besoek die wyer omgewing verken.
Mathilda E. - 18th December 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Maklike stop op pad Kaap toe. Heerlike skaap- en wildsvleis in die klein dorp se slaghuise.
Jc S. - 18th December 2019
staying in Stilbaai-Oos, Wes-Kaap
Baie lekker, my gunsteling-dorpie.
Dolf W. - 18th December 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Warm oor Desember-maand.
Valmary V. - 18th December 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Lovely, peaceful and tranquil town only 2 hours from Cape Town. If you are looking for rest and relaxation, Paternoster can offer just that.
Hilton B. - 18th December 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
If you are looking for a quiet area just to relax then Yzerfontein would be a great destination.
Jo D. - 18th December 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Lekker stil en rustig.
Gerna J. - 18th December 2019
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Weskus-juweel, veilig met vriendelike inwoners.
Anthonie L. - 18th December 2019
staying in Porterville, Wes-Kaap
Die Plaasmark elke Saterdag is 'n moet!
Patricia S. - 18th December 2019
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Erg oor Wildernis, sal weer besoek.
Corlia T. - 18th December 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos is van kindsbeen af die aangenaamste vakansie-oord en ek beveel dit graag aan al my vriende en kollegas.
Kevin C. - 18th December 2019
staying in Hannasbaai, Wes-Kaap
This small development is ideally located on St. Helena Bay with easy access to all shopping, dining and services, yet quiet and peaceful.
Deon D. - 18th December 2019
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Baie lekkerder as wat ons verwag het.
Daniel W. - 18th December 2019
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Lekker visvangdorp.
Marthinus A. - 18th December 2019
staying in Plattekloof, Wes-Kaap
Baie goeie ligging en veilig geleë.
Brian W. - 18th December 2019
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Beste reisbestemming.
Morne W. - 18th December 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Baie rustig en lekker vir besigheid of familiebesoek.
Heleen K. - 18th December 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Klein plattelandse dorpie.
Hazel G. - 18th December 2019
staying in Loevenstein, Wes-Kaap
Very nice area and safe.
Yolande A. - 18th December 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is 'n pragtige dorpie langs die kus wat dit uniek maak met pragtige restaurante langs die see. Wat baie uitgestaan het is die liefde wat die mense vir hulle honde daar het. Pet-friendly little town. Love it!
Mariska D. - 18th December 2019
staying in Saldanha, Wes-Kaap
Saldanha is 'n dorpie wat elke persoon ten minste een keer moet besoek op die Weskus-pad.
Ann A. - 18th December 2019
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Beautiful place.
Stephen S. - 18th December 2019
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Great value for money.
Charlotte G. - 18th December 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Dis 'n pragtige en interessante dorp wat 'n besoek werd is. Pragtige omgewing en vriendelike mense.
L. Derek N. - 18th December 2019
staying in Wellington, Wes-Kaap
Quaint and peaceful.
Wim B. - 18th December 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Baie mooi en skoon dorp.
Mmapula S. - 18th December 2019
staying in Van Riebeeck Park, Wes-Kaap
Perfect location for travellers, it is right along the N1, you don't struggle to get in or out.
Anton & Cathy B. - 17th December 2019
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Lekker boeregemeenskap!
Marika B. - 17th December 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Sou dalk van waarde gewees het as daar reddingsboeie by meer publieke areas is. Maar die strand en die uitsig op Tafelberg is asemrowend!
Eunice B. - 17th December 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Great place to visit. Quiet and lovely.
Sandra N. - 17th December 2019
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Baie veilig en vriendelike plek, maar te min om te doen indien langer as vier nagte.
Zelna V. - 17th December 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
'n Juweel op die platteland.
Samme-jo S. - 17th December 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is die beste vakansiedorp sonder enige twyfel.
Camiel S. - 17th December 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos kan dalk oorweeg om vir die hele Desember vermaak en stalletjies beskikbaar te stel en nie net vir die 2 tot 3 weke wat dit spitstyd is nie. Verblyf is beperk en nie almal kan in die spitstyd daar wees nie a.g.v. verblyftekorte.
Laura L. - 17th December 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
It is one of our favourite places to do as a group of friends. Love all the activities and attractions in the surrounding area.
Dianah G. - 17th December 2019
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Stil, rustig en alles wat jy benodig. Selfs 'n heerlike restaurantjie.
Ansie N. - 17th December 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Prag plek. Maar hoofstraat se verkeer het geen dissipline en verkeer baie gevaarlik. Verkeersbeamptes word spitstye benodig!
Cindy-ray M. - 17th December 2019
staying in Vredenburg, Wes-Kaap
Baie veilig en rustig, asook gerieflik met die mall indien 'n mens enige iets onverwags benodig.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za