Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Very scenic part of the country with hills and farmland, but not really much to do."
"Paternoster self gaan blykbaar gebuk onder baie klein misdade (handsakke, selfone, ens. wat gesteel word), so Sandals was perfek om nie deur te loop daarmee nie."
"Kan dit beslis vir enige natuurliefhebber aanbeveel. Let net daarop hier is geen winkels of OTM's nie."
"Dis sekerlik een van die mees besoekte areas as toeristebestemming. Dis egter jammer dat alles so duur moet wees. Ek voel dat so 'n pragtige bestemming nie regtig meer vir ons Suid-Afrikaners so maklik besoekbaar is nie."
"Pragtige natuur en natuurlik die walvisse - hulle was volop. Dis 'n rustige omgewing."
"Verskeie geskenkwinkels 'n teleurstelling. Baie beperkte items en pryse ook te hoog vir die plaaslike toeris. Parkering in dorp 'n probleem oor so 'n langnaweek."
"Lovely town threatened by criminal elements. Lots to see and do. Pity there is no street music or live music in restaurants."
"Pragtige omgewing. Die mense met wie ons te doen gekry het, was almal baie vriendelik en hulpvaardig."
"A nice little place very quiet, for resting it is the perfect place surrounded by farms. We enjoyed it very much."
"Witsand, in my opinie, is 'n ongeslypte diamant. Die area se walvistelling is elke jaar hoër as Hermanus, en hulle spog as die 'whale nursery' van die kuslyn. Ons het dit inderdaad so beleef. Dis 'n klein kusdorpie, met 2 winkels, 'n klein kerkie, 2 restaurante teen die strand en vakansiehuise. Dit is verseker pretensieloos aan die ou kant, maar soos by meeste plekke is dit effens bederf met 'n nuwe landgoed ontwikkeling by die ingang van die dorp. Uit 'n ontwerpsoogpunt voel die dorpie effens perongeluk. Daar is min in die lyn van bakens, of enigiets wat as leidraad dien om jouself te oriënteer. In hierdie geval dink ek Witsand het potensiaal om 'n bestemmingsdorpie te word met egte bekoorlikheid. Witsand se mense, aan die ander kant, is baie vriendelik en aangenaam, en trots op hulle dorpie. Ons sal verseker teruggaan."