Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Riviersonderend, Wes-Kaap

Die Ponthuis

"A nice little place very quiet, for resting it is the perfect place surrounded by farms. We enjoyed it very much."

Witsand, Wes-Kaap

@ The C right in front on the C

"Witsand, in my opinie, is 'n ongeslypte diamant. Die area se walvistelling is elke jaar hoër as Hermanus, en hulle spog as die 'whale nursery' van die kuslyn. Ons het dit inderdaad so beleef. Dis 'n klein kusdorpie, met 2 winkels, 'n klein kerkie, 2 restaurante teen die strand en vakansiehuise. Dit is verseker pretensieloos aan die ou kant, maar soos by meeste plekke is dit effens bederf met 'n nuwe landgoed ontwikkeling by die ingang van die dorp. Uit 'n ontwerpsoogpunt voel die dorpie effens perongeluk. Daar is min in die lyn van bakens, of enigiets wat as leidraad dien om jouself te oriënteer. In hierdie geval dink ek Witsand het potensiaal om 'n bestemmingsdorpie te word met egte bekoorlikheid. Witsand se mense, aan die ander kant, is baie vriendelik en aangenaam, en trots op hulle dorpie. Ons sal verseker teruggaan."

Jongensfontein, Wes-Kaap

Aloe View Homestay

"Asemrowende plekkie om weg te kom en net te rus."

Yzerfontein, Wes-Kaap

21 on Bakoond

"Lieflik. Baie mooi!"

Struisbaai, Wes-Kaap

87 Marine Drive

"Sal beslis terugkeer."

Robertson, Wes-Kaap

On the 18th

"Ons geniet dit om in Robertson te gaan kuier. Ons het die aand by die Four Cousins restaurant gaan eet. Die kos smaakvol en baie goed voorberei en bedien. Ons sal Four Cousins definitief aanbeveel."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Lombards Guest House

"Klein ou interessante dorpie."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Clanwilliam Hotel

"Hulpvaardige mense en 'n ideale vakansiebasis dorp om ook die omgewing te verken."

Panorama, Wes-Kaap

Vergenoegd Guesthouse

"Panorama is sentraal geleë en dit is 'n groot bonus. Langs die N7."

Pearly Beach, Wes-Kaap

Pearly Stay

"Ons het ons eerste oggend na die see toe gestap en op 'n groep stropers afgekom. Daarna onveilig gevoel en die see vermy."

Lutzville, Wes-Kaap

The Golden Grape

"Lutzville Wynkelders is 'n moet-besoek met heerlike kos en goeie pryse."

Wildernis, Wes-Kaap

Whales Way Ocean Retreat

"Great area om te ontspan."

Weskus, Wes-Kaap

Afsaal Cottage

"Natuurskoon wat jou asem sal wegslaan."

Panorama, Wes-Kaap

Getaway Self-Catering Panorama

"Close to all amenities, especially the hospital, if needed."

Citrusdal, Wes-Kaap

Bosrivier Campsite

"Beautiful flowers around Citrusdal. "

Keurboomstrand, Wes-Kaap

O So Kozi

"Ons het altyd net verby gery. Sal nie weer daai fout maak nie."

Kommetjie, Wes-Kaap

Happy Home Imhoff's Gift

"Was baie lekker, Net bietjie dood in die aand, en ek haat dit dat restaurante nie water het om net jou hande te was nie, maar anders was dit lekker."

Paternoster, Wes-Kaap

Komyntjie 3

"Die lieflikste, rustige dorpie met wonderlike eetplekke."

Stilbaai-Wes, Wes-Kaap

Kloofsig 40

"Pragtige plekkie."

Witsand, Wes-Kaap

Suzys Accommodation

"Oulike, rustige plekkie langs die kus. Maar, mis 'n bietjie "magic" van ander kusdorpies soos Stilbaai of Arniston."

Swellendam, Wes-Kaap

Aviento Guesthouse

"Uniek, pragtig met oulike winkeltjies en eetplekke!"

Strandfontein, Wes-Kaap

Strandfontein Apartment

"Heerlike vakansiedorp met karavaanpark op die see."

Montagu, Wes-Kaap

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"Dis ‘n plek wat mens moet sien en beleef. Ouwêreldse sjarme."

Citrusdal, Wes-Kaap

Cederkloof Botanical Retreat

"Die omgewing is pragtig, maar die dorp was chaos!"

Blad
Blad 927 - Wys 27781 tot 27810
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang