Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 36701 reviews.
"Close to the mall and town. Nice and safe area where the Sune Self Accommodation is at."
"Oudtshoorn het 'n pragtige atmosfeer. Hulle gaan uit hulle pad om toeriste so gemaklik as moontlik te laat voel. Interessante aktiwiteite om te doen in hierdie dorp. Mense vriendelik en rustige omgewing. Pragtige uitsig van berge."
"Hermanus is my en die vrou se gunsteling wegbreekplek. Met 'n lewendige toeriste ingesteldheid en vriendelike besigheidseienaars is ons besoeke aan Hermanus altyd 'n lekkerte."
"Pragtige grondpaaie orals maak dit maklik om gebied te verken en dis heel ontspannend om verby al die karoo plase te ry en te sien hoe almal saamwerk en leef. Meeste paaie na en van Baviaanskloof is ook in uitstekende toestand en maak vir aangename motorrit."
"Alhoewel die Weskus Mall 10 minute se ry ver is, kan dit doen met een of twee meer winkeltjies of restaurante."
Breede River Valley, Western Cape
Die Kloof"Ons het Prince Alfred Hamlet, Ceres, Wolsley en Tulbach verken, asook die omliggende wynplase. Montpellier was 'n sprokie, met sy pragtige kapel en onthaalareas. Waverley was 'n onverwagse fonds met wonderlike wyn en 'n uithaler restaurant, so ook Saronsberg, Koelfontein en andere. Ceres se Zipline Adventure was 'n hoogtepunt! 'n Pragtige omgewing om te verken en ook bietjie die geskiedenis op te knap!"
"Sal beslis weer by Eden on Bay gaan bly, miskien eerder 'n woonstel met beter uitsig as dit beskikbaar is."
"Houtbaai is 'n bekoorlike klein kusdorpie. Ek en my familie is baie lief vir Houtbaai. Ek is 'n groot diere liefhebber. Die volgende probleem het ek opgetel: Waar moet die kinders op die strand speel as al die diere daar loop en die strand bemors? Diere-eienaars is veronderstel om agter hul diere skoon te maak. Die riool spoel in die klein kanaal in die see oor die strand, dit het ook 'n onaangename reuk. Dit kan groot gesondheidsprobleme inhou. Om toerisme te bevorder sal na die probleme gekyk met word."
"A hidden treasure and the true magic was the peace and quiet no retail which makes for the abundance of peace and quiet which is exactly what one needs when escaping the city. Never change."
"Oor die algemeen sal ek die dorp weer besoek en net meer navorsing doen rakende bestemmings wat meer SA mense vriendelik is met hulle prysklas. Te veel word gedoen vir mense wat met dollars en euros kom kuier."
"It is okay for a weekend as there is not much to do. But good for relaxation and resting. "