Verified Reviews
Wild Frontier
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Wild Frontier
Rated 4.6 out of 5 based on 1923 reviews.
"Marloth is baie lekker vir 'n wegbreek en ook naby die Wildtuin - baie rondom om te gaan doen."
"Gaan en geniet die rus, dis 'n vakansie wat jy nooit sal vergeet nie. Baie diere, en ook baie mooi en veilige perseel."
"Heerlike vakansiebestemming. Naby aan die Krugerwildtuin. Baie om te doen."
"Die gate in die grondpaaie kan so bietjie opgevul word, maar verder is die bos gevoel heerlik!"
"Our first visit ever to Marloth Park, and we were very impressed, home from home, we are members of the Marloth Sighting group, it was so great to keep in touch while we were there."
"Die park is ook netjies en skoon en die mense by winkelsentrum is oorvriendelik en is baie behulpsaam. Die personeel by die hekke is ook vriendelik en baie professioneel. Dit was uit en uit die moeite werd."
"Baie lekker om rond te ry en diere te kyk. Ons het verskriklik baie gesien. Ook baie lekker om te draf en fiets te ry."
"Die mense wat permanent in Marlothpark is (soos die staff van die winkeltjies ens) is baie onbeskof. Dit was eintlik half ontstellend dat mense jou nie kan groet en ondentlik met jou praat nie. Hulle bly op so wonderlike plek en dan is hulle so ongeskik."
"A great place to stay if one wants to be close to nature and close to the KNP. Cheaper than staying in the park and a lot less noisy and busy than the park. The roads, however, could be fixed up a bit as not everyone drives a high-clearance vehicle, although one is recommended."