Geverifieerde Resensie

Wild Frontier

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wild Frontier bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1870 resensies.

Marlothpark, Wild Frontier

Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis

"Wonderlik, lekker! Baie goedkoper as Wildtuin en hope meer luuks!"

Marlothpark, Wild Frontier

Hippoholiday

"Bly altyd baie lekker in Marloth. Geniet dit net so baie. Maar hulle sal moet iets doen aan hulle paaie wat op dele baie sleg is, veral in Seekoeiweg."

Marlothpark, Wild Frontier

Hieso Marloth Park

"Perfekte langnaweek-wegbreek."

Marlothpark, Wild Frontier

Lalapanzi

"The roads are quite rough when not travelling with a bakkie or 4x4 vehicle."

Marlothpark, Wild Frontier

Galago's Nest Bush Chalets

"Asemrowend mooi en lekker. Sal vir seker mense aanbeveel om daar te gaan ontspan."

Marlothpark, Wild Frontier

Lidvubu Lodge

"In Marlothpark is ligging van verblyf baie belangrik. Marlothpark is 'n goeie bestemming as verblyf om die Krugerwildtuin te besoek."

Marlothpark, Wild Frontier

Maphupho Yemali

"Perfekte Bosveld-wegbreekbestemming. Alles wat jy nodig het is beskikbaar."

Marlothpark, Wild Frontier

Huis Maroela

"Park was in 'n goeie kondisie na die reën wat geval het die jaar. Wild was volop en lekker om na te kyk! Die slangebewusmaking-uitstalling by winkel was interessant vir die kinders."

Marlothpark, Wild Frontier

Korhaan Self-Catering Cottage

"Die Park is regtig 'n wonderlike plek om die diere van naby te sien en is' n spesiale ondervinding. Oor die Paasnaweek was dit net baie vol, besig en redelike raserig met baie verkeer. Ons kon ook nie by die Kruger Wildtuin inkom nie."

Marlothpark, Wild Frontier

Vuurvliegie en Sonbesie

"Shame, the bad rains have badly affected the roads, and it was very bad to drive on the small roads."

Marlothpark, Wild Frontier

Kudus Crest Bush Retreat

"Marlothpark is 'n baie lekker plek."

Marlothpark, Wild Frontier

3875 Eagle

"Great area, friendly people and excellent service."

Marlothpark, Wild Frontier

My Bushhouse

"Definitely a place to retire."

Marlothpark, Wild Frontier

Jackals Dream

"Net dat dit altyd lekker is in Marloth. Rustig."

Marlothpark, Wild Frontier

South Post at Kruger

"Marlothpark sal ons definitief weer sien!"

Marlothpark, Wild Frontier

Big Tuskers Bush Camp

"Paaie kort instandhouding."

Marlothpark, Wild Frontier

Weltevrede Lodge

"Great like the animals walking freely, will definitely go again."

Marlothpark, Wild Frontier

Buffalo Chalets Marloth Park

"Altyd 'n wenner in vergelyking met Krugerwildtuin se pryse. "

Marlothpark, Wild Frontier

Buffalo Chalets Marloth Park

"Geniet die rustigheid, diere en lekker restaurante met billikke pryse."

Marlothpark, Wild Frontier

951 Geelvis

"Ons love Marlothpark!"

Marlothpark, Wild Frontier

Bos-Geluk Huis

"Ons het die diere wat rondloop baie geniet - dit skep ’n natuurlike rustigheid. Hou dit asseblief so!"

Marlothpark, Wild Frontier

Impala Cottage

"Die winkels in Marloth Park se besigheidsure kan langer wees."

Marlothpark, Wild Frontier

My Bushhouse

"Baie lekker en rustige wegbreekplekkie."

Marlothpark, Wild Frontier

Huis Maroela

"As jy 'n liefde vir die natuur het is dit die plek vir jou."

Marlothpark, Wild Frontier

515 on Warthog by the River

"Het mooi reën gekry so ek is baie bly."

Marlothpark, Wild Frontier

515 on Warthog by the River

"Fantastiese plek om te gaan rus."

Blad
Blad 34 - Wys 991 tot 1020
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang