Verified Reviews
Witzenberg Municipality
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Witzenberg Municipality
Rated 4.5 out of 5 based on 478 reviews.
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Die dorpie het baie potensiaal maar van die winkels het tog afgeskeep gelyk. Kerkstraat is egter nog baie goed onderhou. Die omgewing is ongelooflik mooi."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Lemberg Wine Estate"Besoekers aan Tulbagh moet kennis dra daarvan dat goeie winkels op Tulbagh maar skraps is."
Bovlei, Witzenberg Municipality
Val du Charron Wine & Leisure Estate"Redemption leather shop is a must."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
EpiStay"Baie mooi! Baie lekker restaurant by die hotel. Vriendelike mense!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
House 22 Tulbagh Road"Pragtige plek met meer as genoeg wynplase en plekkies om te besoek."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Fisaasbos se Huis"Tulbagh is 'n pragtige plattelandse dorpie, met genoeg buitemuurse aktiwiteite om ons tevrede te stel, bv. perdry, bergklim, stap. En moenie vergeet van al die mooi omliggende wynplase waar mens kan wynproe en selfs eet ook by sommiges. Ons gunsteling dorpie en net 'n uur uit die stad."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
EpiStay"Tulbagh is beeldskoon en die klein dorpie het baie om aan te bied. Oakhurst Olives is definitief 'n moet!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Raptor Rise Farm"Lovely awesome sights ant eateries and vineyards, olives and much more."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
By Oude Tol Farm Bougain Villa"Quaint little town with lots to see."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Manley Wine Estate"Tulbagh is a beautiful location, small and quaint. It is worth staying outside of Tulbagh main streets as trucks roar up and down braking with their airbrakes that sounds loud at night. Manley Wine Lodge and Tulbagh Hotel both serve very good food in their restaurants. Oakhurst Olives do a fantastic olive tasting and at Twee Jonge Gezellen the wine/MCC tastings are upstairs on a lovely sunny terrace where you could sit for hours looking at the beautiful scenery. Spar has a wide range of fresh food if you are doing the self-catering option, or want lunchtime snacks. You really need a good couple of days to go to all the attractions that surround Tulbagh. Will have to pay another visit to see what we missed."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Manley Wine Estate"As jy eers hier is is daar baie mooi dinge baie naby. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Mooi Tulbagh met Top wijnhuizen (ga vooral naar het boutique wijnhuis van Lemberg) en natuurlijk de historische en gezellige Kerkstraat."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Tulbagh Mountain Manor"Dis 'n redelike klein dorpie, so daar is nie baie om te doen na besigheidsure nie. Die meeste wynplase maak ook 14:00 se kant toe op Saterdae."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Saronsberg Vineyard Cottages"Oulike dorpie met klein winkeltjies."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Fraaigelegen Farm"Bietjie verwaarloosde dorpie, maar met 'n baie lekker hotel wat 'n uitstekende restaurant het."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary"Pragtige dorpie met museums wat goed onderhou word en gesellige restaurantjies."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
EpiStay"Ongelooflik mooi en die hotel maak die lekkerste pizzas en het selfs vir my troeteldier bak met water gebring!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Manley Wine Estate"Pragtige plek vir toeriste, ek sal beslis terugkom. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Tulbagh Mountain Manor"Sal die "valley of abundance " weer wil besoek."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Tulbagh Mountain Manor"Dis pragtig vir 'n oornagplek, maar daar is niks meer om te doen as om net die stilte te geniet nie en dit kan dalk uitdagend wees met tieners. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
EpiStay"Verkeerde naweek van die jaar. Kan nie in dorp beweeg nie, voel onveilig. Alle nywerhede, bouers, ens. sluit en plaaswerkers almal in dorp vir inkopies. Meer besope mense in dorp as nugter! Dis jammer."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star"Die plek kan warm word in die somer."
Prince Alfred Hamlet, Witzenberg Municipality
Rhodene Farm Cottages"Die landelikheid en ongewone aantreklikheid van die Skurweberge is 'n welkome kombinasie saam met die vrugteboorde om 'n omgewing te skep wat nie sommer geëwenaar kan word nie. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star"'n Pragtige, vriendelike en skoon dorp! Sal Tulbagh graag weer wil besoek."