Geverifieerde Resensie

Witzenberg Municipality

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Witzenberg Municipality bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 478 resensies.

Tulbagh, Witzenberg Municipality

Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary

"Sentraal geleë vir besoeke aan wynlande, olyflande en Ceres-vallei."

Tulbagh, Witzenberg Municipality

Manley Wine Estate

"Pragtige dorp, ryk aan geskiedenis. "

Bovlei, Witzenberg Municipality

Oude Wellington Estate

"As jy wil wynproe in die area moet jy Val Du Charron gaan besoek vir hulle Pinot Gris 2015. Jy sal nie spyt wees nie! Dit is ook 'n baie mooi wynplaas!"

Bovlei, Witzenberg Municipality

Merlot171 B&B

"Ideaal - sit vir jou genoeg tyd eenkant om te verken, jy gaan vir nog dae vra."

Tulbagh, Witzenberg Municipality

EpiStay

"Meeste mense is bewus daarvan dat dit 'n dorp met uiterste temperature is en aanvaar dat die toeristebestemmings daarvoor ingerig is. Olive Terrace waar ek aandete geniet het was heerlik."

Tulbagh, Witzenberg Municipality

Manley Wine Estate

"Die mooiste historiese dorpie met baie karakter en oulike winkeltjies."

Tulbagh, Witzenberg Municipality

Raptor Rise Farm

"Die dorpie is baie interessant, want dit is so geskiedkundig. Daar is genoeg wynplase om te besoek, as jy van die soort ding hou."

Bovlei, Witzenberg Municipality

Oude Wellington Estate

"Bovlei is baie mooi. Doolhof en Diemersfontein se wyne is 'n moet vir 'n wynproe. As jy hou van "mountain biking", sal jy ook dit geniet om van die roetes daar te gaan uitry."

Bovlei, Witzenberg Municipality

Dunstone Estate

"Puik vir toeriste. Baie mooi natuurtonele."

Tulbagh, Witzenberg Municipality

Manley Wine Estate

"Ek stel voor al die plekke kry lugreëling aangesien Tulbagh BAIE warm kan word. "

Tulbagh, Witzenberg Municipality

Raptor Rise Farm

"Die "Wine by Bike" opsie het ons baie geniet. "

Tulbagh, Witzenberg Municipality

Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary

"Al die mense wat ons in Tulbagh raakgeloop het was so vriendelik en behulpsaam! Dis 'n wonderlike wegbreekplekkie!"

Tulbagh, Witzenberg Municipality

EpiStay

"There is lots to do!"

Tulbagh, Witzenberg Municipality

EpiStay

"Pragtige dorpie veral met die sneeu op die berge."

Tulbagh, Witzenberg Municipality

Mont Rouge Cottages

"Pragtige omgewing. Wynplase uitstekend."

Tulbagh, Witzenberg Municipality

EpiStay

"Great to cycle and relax - all in one destination. "

Bovlei, Witzenberg Municipality

Val du Charron Wine & Leisure Estate

"Pragtige toeristebestemming. Hou dit so."

Tulbagh, Witzenberg Municipality

EpiStay

"Baie mooi en lekker!"

Tulbagh, Witzenberg Municipality

EpiStay

"Nie genoeg tyd gehad om oral in te gaan nie, maar baie mooi en netjiese dorpie."

Tulbagh, Witzenberg Municipality

Manley Wine Estate

"Ek was 10 jaar terug ook hier - Tulbagh is pragtige dorp."

Wolseley, Witzenberg Municipality

Hoogwater Farmlife and Accommodation

"It is a nice quiet country escape close to the towns of Tulbagh, Ceres and Worcester."

Blad
Blad 16 - Wys 451 tot 478
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang