Verified Reviews

Zululand

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Zululand

Rated 4.4 out of 5 based on 1022 reviews.

St Lucia, Zululand

Villa Mia 12

"Lovely town, friendly locals, beautiful attractions. St Lucia is one of a kind. "

St Lucia, Zululand

St Lucia Kingfisher Lodge

"Die krokodilplaas is in 'n baie swak toestand en die diens was uiters swak van die personeel. Dit het voorgekom asof die persone by ontvangs besoekers ignoreer."

Jozini, Zululand

Nkonkoni Fishing Camp

"Perfekte plek om te rus en vir die wat hou van visvang is dit 'n ideale plek."

St Lucia, Zululand

The Estuary Guest Chalets

"St. Lucia is nog een van die min dorpe in ons land wat baie netjies en skoon is."

Sodwana Bay, Zululand

Maak 'n Jol

"'n Pragtige plek met 'n pragtige en lekker swemstrand. Fantasties vir duik en snorkel en die strand is pragtig skoon."

St Lucia, Zululand

Gerda's Place

"Baie lekker vakansiebestemming. Het die see en wildkyk op een plek. Baie om te doen en kan lekker in die dorp rondstap en restaurante besoek."

Jozini, Zululand

Nkonkoni Fishing Camp

"Baie besige dorpie. Neem maar voorrade saam."

St Lucia, Zululand

11 St Lucia Sands

"Baie skoon en lekker plek. "

Mtunzini, Zululand

Hunters B & B

"Mtunzini is meer aan die veilige kant, klein dorpie aan die kuslyn met 'n ongerepte strand. As jy 'n rustige vakansie soek is Mtunzini vir jou."

Sodwana Bay, Zululand

Dumehlezi

"Pragtige natuur."

St Lucia, Zululand

Flamboyant 17

"Netjiese, skoon dorp naby aan iSimangaliso Wetland-park. Wonderlike klimaat."

St Lucia, Zululand

St Lucia Hilltop Guest House

"My all-time favourite. Die perfekte, vriendelikste en lekkerste dorpie om in vakansie te hou! St. Lucia gee my siel vrede."

Sodwana Bay, Zululand

Camp Jonathan

"The beach is amazing!"

Eshowe, Zululand

African Dwarf Kingfisher Guesthouse

"Eshowe is a small and beautiful town."

St Lucia, Zululand

Flamboyant 10

"Ek het my hart verloor in St Lucia."

St Lucia, Zululand

28 The Bridge

"St Lucia is ’n juweel, kos vir die siel. Genoeg om te doen vir oud en jonk."

St Lucia, Zululand

The Bridge Unit 59

"Very special place that we will always return to!"

Sodwana Bay, Zululand

Maak 'n Jol

"Jy moet 'n hengelaar of 'n duiker wees of snorkel om die area meer te geniet."

St Lucia, Zululand

St Lucia Villa Mia 6

"Sal definitief weer St Lucia toe gaan."

St Lucia, Zululand

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"Very expensive activities not reasonable at all. Bad experience with guards at Cape Vidal during load shedding."

St Lucia, Zululand

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"St Lucia is a lovely town and offers great weather, beautiful attractions, delicious avocado and the sweetest pineapples. Friendly staff all round."

St Lucia, Zululand

St Lucia Ecolodge & Conference Centre

"Hier kry jy beste van 2 wêrelde: Natuurlewe met die park en ongelooflike strande. Almal sal tevrede wees!"

Sodwana Bay, Zululand

Maak 'n Jol

"Stel voor dat Sodwanabaai meer en beter aanduidings het van plekke met toegang tot die see. Ons het op die derde dag, deur met 'n jong kelner te praat uitgeving waar daar uitstekende snorkel- en duikskole is. 'n Inligtingsentrum met goeie inligting sal 'n groot aanwins wees."

Sodwana Bay, Zululand

Mseni Beach Lodge

"Wonderlike snorkel by Jesser’s Point."

Mtunzini, Zululand

The Floral Cottage

"Pragtige dorp en veilig."

Sodwana Bay, Zululand

Phumulani Lodge

"Onthou om die getye dop te hou as jy in die rock pools wil gaan snorkel. Vir die beste pizza probeer Lighthouse, en vir die beste seekos maak ’n draai by Mseni."

Sodwana Bay, Zululand

Kingfishers Khaya

"Ek sien Sodwana weer in Juniemaand vir my duik-kursus."

Sodwana Bay, Zululand

Sea Escapes in Sodwana Bay

"GPS werk nie goed in Sodwana nie. Moenie verwag om iets by die Spar te koop nie. Verder is dit 'n lekker vakansiedorpie ons het veral Lake Sibaye geniet."

Sodwana Bay, Zululand

Sea Escapes in Sodwana Bay

"As jy wil gaan duik is dit perfek, maar ons het nie juis veel tyd gehad om baie wyd te verken nie.."

Page
Page 15 - Showing 421 to 450
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers