Geverifieerde Resensie
Zululand
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Zululand bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1041 resensies.
"Beautiful. Lovely. Cape Vidal is wonderful. Just note that deep sea fishing does not allow bottom catching, which leads to a zero catch with the provider. Trawling for 6 hours with no catch does not work for me. Fishing from the rocks just great! Beach just great!"
"Everyone in the town is so friendly. There is an amazing coffee shop called Fomo and a stunning restaurant called The Clay Oven, best calamari ever. As said before, amazing, stunning nature and great mountain bike tracks!"
"Pragtige dorpie my 3de keer hier geniet elke kuier hier, hier kan mens nog rondloop in aande voel veilig hier als is naby genoeg om te loop net dat strand n ry ver is sal St Lucia enige tyd aanbeveel vir vakansie. "
"Wonderlike plek, mal oor die ligging en plek moet bewaar word. Bos en see gekomineerd is perfek. Ek sal dink meer moet gedoen word om die drop skoon to hou, dit was baie vuil gewees."
"Would be great if there was a public pool or if the hotels allowed you to swim there."
"Ons gunsteling vakansiebestemming. Ps. die paaie is oorgedoen en definitief ‘n plus!"
"Fantastiese vakansie dorp. Alles wat mens nodig het. Voëlkyk en wild pragtig. See is heerlik."
"As toeriste bestemming moet die hele dorp se mense meer profesioneel begin optree. Te laidback."
"Daar is geen informasie oor die toeganklikheid van die strand nie en die feit dat jy moet betaal as jy na die lagoon of piekniekplek wou gaan. Daar is ook nêrens iets wat reëls rondom honde op die strand uitklaar nie."
"Beautiful beaches, excellent bathing/snorkeling conditions, interesting rock pools to explore and brilliant bird life"
"Net 'n deurrydorpie vir my persoonlik. Die vertrapping en gebedel waar jy ook al stop was baie onaangenaam."
"St Lucia bied baie lekker verkansieverblyf met baie om te doen en te sien. Rustige dorpie met vakansie atmosfeer. Sal beslis weer gaan."
"Die meer was 'n teleurstelling. Het jare terug seker eenkeer per maand daar gaan visvang. Vidal nou die enigste opsie."
"St Lucia is alles wat ons verwag het en nog meer. Van die bos tot die see was ons regtig impressed en ons het net na 'n week uitgerus teruggekeer."
"We were very sad about the state of the beach which had a urine stench and the parking area on 26 October was full of liquor bottles and broken glass. Nothing about the prominent info boards saying zero tolerance from SAPD."