4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Protea Street, Boggoms Bay, 6504, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
@ 9 Protea is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, wat op die eienaar se perseel in Boggomsbaai, Wes-Kaap geleë is. Dit is ideaal vir vriende en 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf tydens sakereise of vakansies.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel die badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n skaduryke tuin met 'n buitebraai-area met sitplek. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie woonstel is sowat 450 m vanaf die strand en 29 km vanaf Mosselbaai waar gaste die plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Willie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 Protea Street, Boggoms Bay, 6504, Wes-Kaap
- Gaste dink @ 9 Protea het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Protea Street, Boggoms Bay, 6504, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang