Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Boggomsbaai

5 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Boggomsbaai van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Boggomsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Boggomsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Boggomsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Boggoms Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Boggomsbaai Akkommodasie

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R975
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mosselbaai, Boggomsbaai

Sandpiper Cape Cottages is in die Fransmanshoek-bewarea in Boggomsbaai geleë. Boggomsbaai is 'n ongekunstelde kusdorpie in die Wes-Kaap. Verblyf word aangebied in 8 eenhede wat slaapplek vir 54 gaste het. Elke een...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boggomsbaai

Wine Down Time is 'n selfsorgwoonstel met lieflike see-uitsigte in Boggomsbaai. Dis op die eienaar se perseel en net 30 km vanaf Mosselbaai. Dié woonstel is volledig gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers en 1 ba...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Boggomsbaai

Boggomsbaai Huis bied selfsorgvakansieverblyf in Boggomsbaai in die Fransmanshoek-bewarea op die Tuinroete. Verblyf word gebied in die hoofhuis en 'n woonstel. Die eiendom is 400 m van die see af en bied 'n pragtig...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Boggomsbaai

Baltimore is 'n drieslaapkamerhuis wat uitkyk oor die see. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf en is dit is naby aan die strand geleë in die klein kusdorpie, Boggomsbaai, net suid van Mosselbaai. Dié huis het 3...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Boggomsbaai

@ afdraans is in die klein kusdorp, Boggomsbaai, geleë en bied rustige verbly vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger. Dié woonstel is op 'n residensiële perseel geleë en beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vi...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Boggomsbaai

Strandhuis Boggomsbaai is die perfekte uitspanplek vir dié wat moeg is vir die stad se lawaai, maar tog nie te ver van winkels wil wees nie. Die huis is omring deur fynbos in Boggomsbaai, bied selfsorgverblyf aan 8...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Boggomsbaai

Ocean View is 'n vakansiehuis wat in Boggomsbaai geleë is. Dit is net 20 minute se ry van Mosselbaai af, en net 45 minute vanaf George Lughawe. Die huis bied 'n 180°-uitsig oor die see, en is net 80 m van die sw...

Vanaf
R4 100
per nag (plek vir 18)
Selfsorg in Mosselbaai, Boggomsbaai

Indigo Blue is 'n selfsorg-vakansiehuis in Boggomsbaai, 'n kusdorpie binne die Fransmanshoek-bewarea op die Tuinroete. Dis net suid van Mosselbaai en naby Gouritzriviermond. Die huis is net 'n entjie van 'n lang, on...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Boggomsbaai

Thom-a-strant is naby die strand in die kusdorpie Boggomsbaai, net suid van Mosselbaai. Ons bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesinshuis met 3 slaapkamers en 'n see-uitsig. Die huis het 3 slaapkamers, 1 badkame...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Boggomsbaai

Que Sera Sera bied selfsorg-akkommodasie in Boggomsbaai, 27 km van Mosselbaai se middedorp af. Die huis is ideaal vir 'n groot gesin wat op soek is na gerieflike en rolstoelvriendelike verblyf, na aan 'n verskeidenh...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za