Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Laniete W
1 nag
5.0
Des 2025

Netjiese en veilige verblyf. Kon as 'n familie lekker saam kuier. Ons het regtig baie lekker gekuier. Gasheer was vriendelik en ten alle tye beskikbaar. Was so bly dat my hondjies kon saamgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theunis
@ Betty's
Laniete en familie Dit was regtig plesier en hele families en hondjies hier te huisves. Hulle het plek 100% skoon gelos en dit was 'n eer om hulle te huisves @bettys

Gerhard P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Was 'n heerlike wegbreek gewees. Pragtig en netjies en goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gekuier by Betty's en sal enige tyd weer gaan kuier daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theunis
@ Betty's
Dankie Gerhard Plesier om julle te gehad het vir kuier. Gerhard was goeie kuier gaste gewees. Hoop om julle gou weer te sien. Groete @bettys Theunis

Richard W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Amazing with great views of the mountain and sea. Amazing with great views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theunis
@ Betty's
Hi Richard Great to host you and your family. See you soon again @bettys

Lizanne L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Heerlike rustige seewegbreek. Betty's was net 'n plesier. Alles was skoon en netjies. Dit het alles wat jy nodig het. Heerlike stoep met braai en seeuitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theunis
@ Betty's
Dankie Lizanne Dit was lekker om julle hier te hê. Hoop om julle gou weer te sien @bettys

Billy L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Dit was baie aangenaam en Theunis is 'n puik gasheer. Kyk asb. na die warm water toevoer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theunis
@ Betty's
Dankie Billy Lekker om julle hier te hê. Hoop ons sien mekaar gou weer @bettys

Renate E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlike plekkie met 'n uitsig. Dit is 'n pragtige plekkie en alles wat jy nodig het. Skoon en netjies en jy kan die see ook sien. Sou handig gewees het as daar 'n bietjie hangplek vir klere was, maar andersins het ons baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theunis
@ Betty's
Dankie Renate Julle altyd welkom hier goeie gaste. Dankie vir die terugvoering. Groete @bettys Theunis

Eugene S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Wonderlik. Dit was baie netjies en baie skoon. Baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theunis
@ Betty's
Baie dankie vir die terugvoering, hoop om julle gou weer te sien.

Danel N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustig, view is stunning, netjies, presies soos adverteer. Dit was so lekker, dis baie rustig, die huisie is baie netjies, skoon en die see uitsig is beautiful! Kan nie wag om weer te gaan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theunis
@ Betty's
Dankie Danel Julle goeie gaste gewees en hoop om julle gou weer te verwelkom @bettys Theunis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Theunis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

3153 Clarence Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1d261e73e2ec87b6d71b03647cb252817bf7c90ce7b819a66319f3223a8df3baf283ebba321d975a8417760841f2625c014?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 3153 Clarence Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.3573191 18.9565608
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang