+35
Selfsorg in Roodewal

@ The Bend Selfsorg Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marlize R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Pragplek, rustig en ontspanne atmosfeer! Elize is vriendelik en behulpsaam. Baie rustig en skoon. Gasvrou, Elize, baie vriendelik en behulpsaam. Pragplek. Baie netjies en beslis 'n wenner. Skoon en ruim. Dankie, Elize vir jou wonderplek en gesindheid. Jy is uitsonderlik, so ook jou verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Refreshing environment. Value for money and peaceful environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Amazing, friendly and worth the money. Thank you so much for granting us the opportunity to make monthly payments. Our stay was amazing. owners are very friendly and the house is so beautiful and cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Gerieflik, stil, ruim, koel op 'n warm dag, gasvrou baie hulpvaardig. Ons was beïndruk met die gastehuis. Dis groter as 'n gewone gastehuis. Alhoewel dit warm was buite, was die huis koel. Die gasvrou was baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Razia M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2026

Restful farm setting. Beautiful, spacious farmhouse near the airport. All the comforts of home and a perfect overnight stay. Elize kept in touch with us from the day before our arrival, sending directions and other information; great communication!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacky B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie oulik en rustigheid. Ja, baie oulike plekkie. Alles is daar. Gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leighton W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Amazing. We only stayed for one night, but the place was very spacious and clean. I will definitely stay there again if I'm ever in Bloemfontein.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Good and friendly. Quiet and peaceful, only negative small stretch gravel road, but it's in good condition, and kids continued to complain about the WiFi, which was bad.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Baie rustige plaas atmosfeer. Groot eenheid met gemaklike uitleg en alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Lekker en rustig. Almal vriendelik. Baie lekker gebly en die stilte geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8A The Bend Avenue, Renosterspruit, Bloemfontein, 9326, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ad0972141727f0a052d2913fe6c0f2a21fba9cbc591bd772ecf09ec3b0edfd0cb521888fb3e75d985b8fd7bd7301691a663?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 8A The Bend Avenue Renosterspruit 9326 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.080123035205 26.342928201836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang