Pick your preferred language

English

Afrikaans

+50
Selfsorg in Plettenbergbaai

@ The Little Unknown

5 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Farm 322, Fisanthoek, Plettenberg bay, 6604, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

@ The Little Unknown bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Plettenbergbaai in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, bababed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en spog met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV, gratis WiFi en 'n kaggel.

Buite is daar sitplek, 'n eetarea, braaigeriewe en 'n pragtige berguitsig.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ligging

  • Farm 322, Fisanthoek, Plettenberg bay, 6604, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
10 % AF
R 3 500 R 3 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 500
10 % AF
R 3 500 R 3 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 500
10 % AF
R 3 500 R 3 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Farm 322, Fisanthoek, Plettenberg bay, 6604, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6184f6210b9f54a62e552b95093fa4af9429e6b3c54e7ab495f8472ee6395bc4d7d3986d81f68cdc2d221286c76b689948b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R3 150 per nag, vir 4 mense Farm 322 Fisanthoek 6604 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.998511862789 23.212211452917

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang