2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 202 Amarand Avenue, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
009 @ Menlyn Maine is in die hartjie van Waterkloof Glen, Pretoria, en word omring deur geriewe en besienswaardighede.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4, terwyl die sitarea gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur het. Daar is ook 'n aangewese werkspasie en gratis WiFi.
Gaste kan met skemerkelkies op die balkon ontspan en veilige parkeerplek is beskikbaar. Vir diegene wat wil verken, is Times Square Casino binne stapafstand, en Faerie Glen Natuurreservaat is net 1,8 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Chanel Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 35
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 202 Amarand Avenue, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
- Gaste dink 009 @ Menlyn Maine het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
202 Amarand Avenue, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang