1 Kingfisher Heads
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 30, Kingfisher Heads 1, Velddrif, 7450, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
1 Kingfisher Heads is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 gaste in Velddrif. Dit is net 200 m vanaf die Bergrivier en 600 m vanaf verskeie restaurante in die gewilde Bokkomlaan geleë.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gehaltelinne word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof en oond, mikrogolfoond, braaipan, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die toonbank of die piekniek tafel geniet word.
Gaste kan in die sitarea met 'n TV met Netflix ontspan en dit lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die Bergrivier.
'n Toesluitmotorhuis is vir 1 voertuig beskikbaar, daar is ook parkeerplek voor die woonstel. Daar is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in die toesluitmotorhuis wat met 'n ander eenheid gedeel word.
Die Bergrivier bied kanovaart, visvang, voëlkyk en verskeie restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by 1 Kingfisher Heads sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 68
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Waterkantstraat 30, Kingfisher Heads 1, Velddrif, 7450, Wes-Kaap
- Gaste dink 1 Kingfisher Heads het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 30, Kingfisher Heads 1, Velddrif, 7450, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom