+42
Selfsorg in Zimbali Estate

1 Milkwood Drive

12 gaste

5 slaapkamers

7 beds

4 badkamers

  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Milkwood Drive, Zimbali, Ballito, Durban, 4422, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

1 Milkwood Drive is 'n luukse tripelverdieping-gesinshuis in die bekende Milkwood-weg in die hartjie van die unieke, inheemse Zimbali-woud. Die huis spog met 'n see-uitsig en 'n privaat randvloei-swembad.

Die huis bied slaapplek aan 10 volwassenes, 1 baba en 'n kind onder die ouderdom van 12. Verblyf word in 5 slaapkamers gebied. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n bababedjie en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed vir 'n kind. Die oorblywende 3 slaapkamers het koningingrootte-beddens. Al die slaapkamers het lugversorging. Die huis beskik oor 4 badkamers, waarvan 2 en suite is en die ander 2 aparte badkamers is. Daar is ook 'n buitestort.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die groot oopplan-eetarea lei na 'n stoep met 'n braai en 'n boma met 'n vuurput. Die huis het ook 'n kroeg en bioskoop-/TV-kamer.

Daar is ook slaapkwartiere in die kelder met en suite-badkamers met storte en 'n aparte ingang. 'n Voltydse skoonmaker woon in hierdie area.

Buite is daar 'n randvloei-swembad, Jacuzzi op die boonste verdieping en 'n pragtige see-uitsig.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
1.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.5/5

Pamela Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 1 Milkwood Drive, Zimbali, Ballito, Durban, 4422, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 1 Milkwood Drive het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 340
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 340
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 9 340
per nag (plek vir 12)
Bespreek

1 Milkwood Drive, Zimbali, Ballito, Durban, 4422, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEyMWI3ZGNlLTlmNDktNGRiYy1hYTA3LTIzNzZkODU4YjBiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 340 per nag (plek vir 12) 2 5 1 4 1 Milkwood Drive Zimbali 4422 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.557757922601 31.19669688938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang