2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 124 Main Road, New Kings Majestic Village 1, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
1 New Kings at the Majestic Village is in die Majestic Village geleë en bied 'n gerieflik gemeubileerde woonstel aan 2 gaste, stapafstand vanaf Kalkbaai se hawe.
Dié luukse woonstel het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, en 'n mikrogolfoond. Maaltye kan rondom die eetkamertafel geniet word. Die sitkamer het 'n slim-TV waarop gaste by hul eie stroomdienste kan inteken. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Gaste kan in die agtertuin ontspan en parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Gaste het eksklusiewe toegang tot die swembad en die gimnasium en kan bederf word met pamperlangsessies by The Majestic Spa. Die Majestic Village het 'n 24 uur-sekuriteitsisteem en 'n kragopwekker wat beurtkrag voorkom.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Florian Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 137
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 124 Main Road, New Kings Majestic Village 1, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink 1 New Kings at the Majestic Village het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
124 Main Road, New Kings Majestic Village 1, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang