LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 1 New Kings at the Majestic Village | LekkeSlaap
+9

1 New Kings at the Majestic Village

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 124, New Kings Majestic Village 1, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

1 New Kings at the Majestic Village is in die Majestic Village geleë en bied 'n gerieflik gemeubileerde woonstel aan 2 gaste, stapafstand vanaf Kalkbaai se hawe.

Dié luukse woonstel het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, en 'n mikrogolfoond. Maaltye kan rondom die eetkamertafel geniet word. Die sitkamer het 'n TV en WiFi is beskikbaar op versoek.

Gaste kan in die agtertuin ontspan en parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Gaste het eksklusiewe toegang tot die swembad en die gimnasium en kan bederf word met pamperlangsessies by The Majestic Spa. Die Majestic Village het 'n 24 uur-sekuriteitsisteem.

Slaapplek

’n Bespreking by 1 New Kings at the Majestic Village sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Switsers

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir 1 New Kings at the Majestic Village
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hoofstraat 124, New Kings Majestic Village 1, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1 New Kings at the Majestic Village het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 124, New Kings Majestic Village 1, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfranYO5d43u8AwxI8ESYLTeymG71GEG8OJSlNJvLeLRpVFart9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 124 Main Road New Kings Majestic Village 1 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -34.126936342267 18.448454169905
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!