+36

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lavona N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Onvergeetlik - Perfekte plek vir 'n wegbreek. Ons het baie lekker gebly, sal 1 Tivoli beslis aanbeveel. Eie tydjie was geseënd met die wonderlikste weer wat die Here vir ons gegee het. Was baie moeilik om uit te check. Dit is 'n lekker groot plekkie met 'n asemrowende uitsig. Regtig waarde vir jou geld. Hanlie is die beste en is baie behulpsaam. Blackie het ons sommer vinnig tuis laat voel. My skoonmense het lekker sokker gekyk Saterdagaand terwyl ons gebraai het en lekker gekuier het. Sal sommer gou weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

M. M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Excellent, beyond my expectations. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arie Sr K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Goeie keuse vir ons vier dae in die Strand. Ons het lekker gebly. Die Suid-Ooster het kwaai gedruk, maar gelukkig is die wynplase binnelands 'n goeie teenvoeter vir die wind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Mrt 2025

Mooi uitsig. Wees voorbereid daarop dat hulle vinnige deposito betaling verwag, maar dit neem lank om dit terug te betaal.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Hanlie
1 Tivoli
Beste Ronell Baie dankie vir jou tyd om 'n resensie te skryf. Ons waardeer dit baie. Ons is jammer om te verneem dat jy voel ons hef vinnig die breekskade deposito en neem lank om dit terug te betaal. Alhoewel jou bespreking reeds gemaak was op 7 November 2024, het ons die breekskade deposito eers verhaal op 24 Februarie 2025, 2 dae voordat jy sou arriveer. Die gasteregistrasie vorm sowel as ons terme en voorwaardes wat jy onderteken het, deel Gaste mee dat die breekskade deposito binne 7 - 14 dae na vertrek oorbetaal word. Ons het jou breekskade deposito binne 10 dae aan jou terugbetaal. Baie dankie dat jy by ons tuis was, dit was wonderlik om jou hier te verwelkom. Vriendelike groete Hanlie

Anthony S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Vinnig maar baie lekker! Baie ruim en netjies, sentraal geleë. Sal definitief weer van hul gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
1 Tivoli
Beste Anthony Baie dankie vir jou tyd om 'n resensie te skryf. Ons waardeer jou terugvoering opreg. Ons sien baie daarna uit om julle weer in die toekoms hier by ons te verwelkom. Vriendelike groete Hanlie

Rina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Naweek wegbreek. Die woonstel was naby aan restaurante, sentraal geleë. Die kamers was ruim en gerieflik. Die stoep was groot en het 'n mooi see uitsig. Goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
1 Tivoli
Beste Rina Baie dankie vir jou tyd om 'n resensie te skryf, ons waardeer jou terugvoering baie. Dankie dat julle die woontel so mooi skoon en netjies gelaat het met vertrek. Ons sien baie daarna uit om julle binnekort weer te verwelkom. Vriendelike groete Hanlie

Shaun R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Net wat ons nodig gehad het, en man kan jy lekker braai, al reën dit. Woorde kan nie verduidelik hoe wonderlik hierdie plek is nie. Die vriendelikste gashere en baie behulpsaam. 12/10 enige dag van die week.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie baie tevrede! Ons het verskriklik lekker gekuier. Blackie, ons gasheer, was omtrent vriendelik en behulpsaam. Hy was altyd bereikbaar. Dankie, Blackie. Die uitsig van die braaiarea en stoep is ongelooflik mooi. Ons sal definitief weer daar gaan bly en kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
1 Tivoli
Beste Annamarie Baie dankie vir jou terugvoering en mooi resensie. Ons is baie dankbaar om te hoor dat julle die verblyf hier by ons geniet het. Ons sien baie daarna uit om julle weer hier by ons te verwelkom. Vriendelike groete Hanlie

Larissa P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Excellent location and value for money. Thank you for the warm welcome! The apartment has breathtaking views and has everything you need. We will be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sobrina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Puik plekkie, waarde vir jou geld. Heerlik gekuier by 1 Tivoli - pragtige plekkie, netjies en skoon. Ligging is puik, naby aan alles. Klientediens en hulp is uitstekend goed. Sal dit regtig aanbeveel, en sien uit om weer hier te kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 298

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 Tivoli, 143 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUfmDQw7EWaOYbhreDD8AFuKulbNS7YZV9jJ5QypE4AILrKRX4m?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 63 5 1 5 1 Tivoli 143 Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.111294752493 18.822018842922
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang