1017 Zeeland Pier
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
1017 Zeeland Pier is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad, ideaal vir 2 gaste wat 'n sentrale stadswegbreek soek.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, Nespresso-masjien, skottelgoedwasser, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n slim-TV vir ontspannende aande.
Geleë naby die CTICC, V&A Waterfront en gewilde stadsattraksies, bied hierdie woonstel gerieflike toegang tot die beste van Kaapstad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang