104 Azul Terraces
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Moolman Close, Bloubergstrand, Cape Town, 7436, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
104 Azul Terraces is 'n sjiek en luukse strandfront-ateljeewoonstel in Blouberg. Dit bied 'n stylvolle kusleefstyl. Hierdie juweel op die eerste verdieping is perfek geleë en net 'n entjie van die sand af. Dit bied asemrowende see-uitsigte en is 'n gerieflike toevlugsoord vir 'n ontspannende wegbreek.
Dié ateljeewoonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis onbeperkte vesel-WiFi is beskikbaar. Die eenheid beskik ook oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief.
Die skuifdeure lei na die balkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai, en spog met 'n pragtige uitsig op die bekende Tafelberg in die verte. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel word gebied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Beach House Geverifieer
Eiendomme 51
Resensies 94
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Moolman Close, Bloubergstrand, Cape Town, 7436, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Moolman Close, Bloubergstrand, Cape Town, 7436, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang