+19

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.5
Anita O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

It was wonderful to stay at Mossel Cove. I just wanted to send a quick note to say thank you so much for the wonderful stay. It was so lovely being near the ocean, and we really enjoyed our time there. And your children that are in Mossel Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2026

Lekker oor dit Mosselbaai is. Die plek self is baie lekker en is op 'n lekker plek geleë. My probleem is dat vir R2900 'n aand wil ek, as ek die warm water oopmaak, warm water wil hê. Hulle stelsel is of nie reggestel nie of is te klein om so baie mense te huisves. Ons het dit oor en oor aan hulle gerapporteer en hulle het eenvoudig net hulle gatte aan ons afgevee. Hulle het selfs gesê dis net ons wat daaroor kla. Wel, as dit so was, hoekom nie iemand uitgestuur om te kom kyk nie? Ons het met die ander huurders ook gesels en hulle almal het daaroor gekla, maar was al gatvol om dit op 'n dooie oor te sê. Ek kan verstaan hulle het 'n probleem met die stelsel in die begin gehad en dit verstaan ek, maar tot die dag wat ons gery het, as ons miskien 5 minute 'n dag warm water gehad het, is dit baie. Ons het potte gekook om te kan bad in warm water, want stort was 'n no go met warm water. Die ergste van alles is ek het so baie betaal, maar hulle worry nie, want hulle het klaar hulle geld ontvang. Dis so jammer, want die plek self is regtig nice, maar die manier hoe dinge hanteer is, is vir my heeltemal onaanvaarbaar. Maar julle sal my nooit weer sien nie, want die diens was net crap verby. Wens ek kon julle 'n rekening stuur vir die wat ons nie warm water gehad het nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 31

Resensies 34

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek

1 Marsh Street, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadd4b70c2f3e83ce7bf10eb59b9fde4c23f9be4f5006cdf8ab0ad1af697443a889bd95ea58bb46f7384ff348220a0660f506?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 1 Marsh Street Mosselbaai 6505 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.182598076178 22.153873918048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang