105 The Signature
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Liddle Street, De Waterkant, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
105 The Signature is 'n selfsorgwoonstel in De Waterkant in Kaapstad, bo die nuwerwetse Funky Cow Boys and Cooks Restaurant. Met sy moderne ontwerp en uitstekende ligging bied dit die perfekte basis van waar gaste die buurt se koffiewinkels, winkels en besienswaardighede kan besoek.
Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 koningingrootte-beddens en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n etenstafel met stoele. Die sitarea langsaan het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die woonstel lei na 'n balkon met sitplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Liddle Street, De Waterkant, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Liddle Street, De Waterkant, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang