Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (97)
B&Bs (2)
Hotelle (8)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (84)

Resensies van De Waterkant

4.6 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van De Waterkant van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy De Waterkant besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in De Waterkant.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Waterkant akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Waterkant Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

De Waterkant Akkommodasie

97 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
VanafR1 323
R926
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant

317 Rockwell is geleë in 'n bekoorlike, gerestoureerde gebou, wat uit die vroeë 1900's dateer. Dié woonstel is in die hartjie van De Waterkant en naby die Kaapse middestad en besienswaardighede. Die woonstel het...

Vanaf
R1 699
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strandgebied,
De Waterkant

Dié weelderige woonstelblok is ideaal geleë op die randjie van die V&A Waterfront binne die omtrek van die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum. Dit bied 'n 360°-uitsig oor die Moederstad se beste besienswa...

25% af Winteraanbod!
VanafR2 200
R1 650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront,
De Waterkant

Waterfront Village is teen die water in die prentjiemooi marina van die V&A Waterfront geleë. Dit is langs die Cape Grace Hotel en die One&Only en bied die luukse van 'n hotel met die vryheid van superieure woonste...

Vanaf
R1 374
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant

319 The Rockwell Luxury Apartment is in 'n veilige gebou in De Waterkant geleë. Die woonstel het die ideale ligging naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe in en rondom Kaapstad se middestad. Hierdie woonstel o...

Vanaf
R672
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant

312 Rockwell is 'n luukse eenslaapkamer-selfsorgvakansiewoonstel in die bekende Rockwell Hotel (net suites). Dit het 'n groot balkon en uitsigte op die pragtige Tafelberg en boonop is dit net 'n klipgooi van die V&A...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant

316 Rockwell is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Kaapstad. Die woonstel is in De Waterkant met al sy puik restaurante en naglewe, net 'n klipgooi van die V&A Waterfront af. Die woonstel het slaapplek vir 2 mense op '...

33% af Winteraanbod!
VanafR904
R603
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant

Harbouredge Suites is in 'n moderne kompleks in De Waterkant, 'n buurt in die Kaapse middestad naby die V&A Waterfront geleë. Die woonstelle het elkeen lugversorging, 'n volledig toegeruste kombuis, gerieflike oop...

Vanaf
R868
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant

605 Metropolis is 'n selfsorgwoonstel met 'n New York-styl in 'n veilige gebou in De Waterkant in Kaapstad. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na pragtige akkommodasie na aan verskeie doendinge en met 'n uitsig ...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant

905 Dockside is sentraal geleë in De Waterkant naby die V&A Waterfront, Kaapstad se sentrale sakegebied en die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (Kiks). Dié vakansiewoonstel het 'n oopplan-kombuis en 'n...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 755
R1 316
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant

De Waterkant Village is 'n kleurvolle en unieke versameling bekoorlike kothuisies. Die kothuisies spog met 'n Europese invloed en is semi-losstaande. Die keisteenstraatjies wat deur hulle loop dateer uit die 1760's....

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die De Waterkant akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...