Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftsands Colin Street 108

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colin-weg 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 430 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Driftsands Sea View Flats is 50 m vanaf die seefront geleë en bied bekostigbare verblyf aan gesinne by die see. Dit is in Uvongo, ’n rustige kusdorpie 2 uur buite Durban, geleë. Hiér kan gaste ontspan en al die besienswaardighede in die area besoek.

Die moderne eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n groot oopplan-leefarea met 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer, net buite die slaapkamer, met 'n toilet, wasbak en bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, ketel en broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n platskerm-TV met die EasyView DStv-pakket. Die eenheid is deurgaans geteël en het lugversorging en 'n privaat balkon met 'n gasbraai en deurskynende blindings wat kan afrol.

Die kompleks het ’n swembad wat net vir gaste se gebruik is, talle braai-areas, ’n elektriese heining, ’n afstandbeheerde ingangshek en ’n sekuriteitswag wat saans patrolleer.

Daar is talle restaurante, kroeë en lekkernye stapafstand van die woonstel af.

Driftsand se ligging in die middel van die Suidkus is die ideale basis vanwaar gaste die besienswaardighede in die area kan besoek. Dit sluit in die wêreldbekende Oribikloof met avontuuraktiwiteite, soos die hoogste kloofswaai ter wêreld, en Lake Eland Wildreservaat met die hangbrug en 2 Zipline-toere. Die Wild Coast Casino Resort and Golf Course met die Wild Waves Waterpark en bootritte op die Umtamvuna-rivier is net 39 km ver. Die aktiewe besoekers kan ook die 8 puik gholfbane, talle stap- en fietsroetes, en strande vir sonbaai, stap en visvang besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Driftsands Colin Street 108 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbed vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbed vir 2

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 189

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Colin-weg 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 430
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 430
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colin-weg 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34281aef6506a1d3e06c05e581ab7d03e7b277ec4414c00aee6957942aba50d172d11821181abc4bf702ff066657e7a85ba4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag (plek vir 4) 79 Colin Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.83301338367 30.39609931157
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem