8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R36, Unit 108 Doornkop Fish and Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
108 Doornkop Fish and Wildlife Reserve is 'n selfsorgvakansiehuis in die Doornkop Fish and Wildlife Reserve buite Carolina in Mpumalanga. Hierdie grasdakhuis is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na ontspannende vakansieverblyf wat deur die natuur omring word.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste twee slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens. Al die en suite-badkamers het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n groot etenstafel en 'n kaggel en daar is gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV in die sitarea. WiFi is beskikbaar.
Verder is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, braai, privaat plonspoel en 'n Jacuzzi. Doornkop Fish and Wildlife Reserve het verskeie visdamme, gemeenskaplike swembaddens en 'n speelarea vir kinders. Daar is verskeie stap- en bergfietsroetes, 4x4-paadjies en 'n oorvloed wild.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
PAUL Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R36, Unit 108 Doornkop Fish and Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga
- Gaste dink 108 Doornkop Fish and Wildilfe Reserve het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R36, Unit 108 Doornkop Fish and Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang