Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

108 Doornkop Fish and Wildilfe Reserve

Wildsplaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Nkosi M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Firstly, I would like to thank Paul for letting us stay longer than we were supposed to. We had a very good time. The place was squeakily clean. No complaints from my side; I was happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karabo L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

A beautiful family bush getaway. The drive was very lovely and the gravel road leading to the lodge was not that bad. A normal car can drive there, and it had just rained when we arrived. The home is very homey; it had everything we needed. The newly constructed pool was a plus for the kids! The lodge has game drives, a lovely waterfall and rock pools. There is a games room and a heated pool by the reception area, which was a plus for the kids. Real value for money; we enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Te kort. Baie dankie, dit was fantasties gewees. Sal definitief weer van julle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
PAUL
108 Doornkop Fish and Wildilfe Reserve
Dankie vir u se terugvoering. Hoop ons kan weer gebruik maak van u se wonderlike diens.

Berna V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2025

6 vriendinne op 'n midweek wegbreek. Die huis is lieflik, ruim en goed toegerus met alles wat nodig is in die kombuis, selfs 'n ysmasjien. Die uitsig is pragtig. Die elektriese komberse op die beddens was 'n bonus! Asook die baie kaggels. Die huis kort 'n bietjie onderhoud, en die swembad het gelek, soveel so dat ons die pomp moes afsit in die nag toe dit begin lug suig. Die matrasse is 'n bietjie moeg. Die buite storte was onbruikbaar vuil, nie dat ons dit wou benut nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henoch K
1 nag
5.0
Jul 2024

Great. Goed toegeruste eenheid en ideaal vir 'n vinnige naweek weg. Die natuurskoon, uitsig en ligging is topklas en het die "Self-Drive" roetes baie geniet met baie wild.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marko K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Excellent. Overall very pleasant. The house had everything and more that you need to make your stay worthwhile. The only problem was one of the bathrooms had a bad smell the whole time. Perhaps something you can look into.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2024

Very enjoyable! The setting is amazing, the unit needs a little maintenance (some painting and plaster repairs and the deck needs attention) and then it would be perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
PAUL
108 Doornkop Fish and Wildilfe Reserve
Thank you for the feedback. We will be starting with the light touch-ups in October. We appreciate the feedback.

Nonhlanhla M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2024

We enjoyed our stay and had a nice weekend away. We were very disappointed with the cleanliness; the place was dirty. The Jacuzzi was not working. Very disappointed. Please improve your cleanliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze K
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Des 2024

Eienaar kan meer doen om pragtige huis in stand te hou. Hoewel ons heerlik gebly het op pragtige plaas met asemrowende uitsig, was die huis se onderhoud teleurstellend. Albei hoofdeks se buitedeur-handvatsels breek binne 2 dae af, niemand kan dit regmaak nie. Swembad vuil, swak toestand. Ons maak self skoon en ontdek bietjie chloor. Gasbraaier wat voorsien word, het geen gas nie. Geen WiFi nie, selfoonsein is swak, daarom is WiFi belangrik. Geen DStv, later net beperkte kanale. Jacuzzi onder seil, in grillerige toestand.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.6
Okt 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

PAUL Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R 2 495
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 495
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36, Eenheid 108 Doornkop Fish and Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA096efb73138efe7417b8d96f06f054a635fa9200ce9c30c4dd729e5051ec0d6bc9340dad081e926843430a43b5ad9391950c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 495 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 R36 Unit 108 Doornkop Fish and Wildlife Reserve 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.942179038875 30.24442742726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang