5 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Gladstone and Vrede Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
108 On Heritage Square is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel wat sentraal in die veilige Heritage Square-kompleks in Durbanville geleë is. Dit is ideaal vir ontspannings- of sakereisigers.
Dié eenheid met lugversorging bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n driekwartbed in die derde slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek en daat is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n groot stoep met sitplek. Daar is 24-uur-sekuriteit en kelderparkeerplek op die perseel. Gaste kan nabygeleë restaurante, winkelsentrums en die Durbanville-wynroete verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Corner of Gladstone and Vrede Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink 108 On Heritage Square het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Gladstone and Vrede Street, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang