+16

109 On Meyer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 109 Meyer Street, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

109 On Meyer is 'n knus eenheid met 'n privaat ingang aan die eienaar se hoofhuis in Loeriepark. Dit is ideaal vir 'n paartjie, enkelreisiger of sakereisiger.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid is met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n lessenaar, stoel, platskerm-TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Daar is 'n klein braai op die stoep.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die eenheid is naby groot winkelsentrums, restaurante en strande.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lasford Mwila M
Saam met lewensmaat
5.0
It was wonderfully memorable. It was a very good stay and there were no disturbances of any kind. The owners were very welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Mareza L
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en bekostigbare verblyf. Baie dankie. Ons het baie lekker gebly.
Okt 2025
Ben V
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable. We had a nice stay, Thys was very helpful. Well worth the money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Shaun S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker cozy plekkie. Baie netjies en skoon. Baie gawe gasheer. Heerlik gebly. Cosy plekkie.
Aug 2025
Jacques G
Saam met lewensmaat
5.0
Te lekker, sal weer kom. Ons het baie lekker gebly. Kettingwinkels en mediese sentrum was redelik naby.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 109 Meyer Street, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 109 On Meyer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 109 Meyer Street, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA733e659bdab58342741b00153aed7c29791fff05693927d4ce88608442d4c3e7a6ef03d7196f2abe17f1cda149f7e7636061?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 109 Meyer Street Loerie Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.962063324645 22.487128186508
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang