De Valk & Tak Manor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Brebner road, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Valk & Tak Manor is 'n knus selfsorgwoonstel wat oornagverblyf op die eienaar se eiendom in die hartjie van Bloemfontein, Westdene, bied. Hierdie eenheid is perfek vir beide sakereisigers en paartjies wat 'n romantiese wegbreek soek.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolfoond, noodsaaklike breekware en eetgerei, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis bied die eet- en sitarea 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en gemaklike sitplek. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite het die woonstel 'n privaat sitarea met buitemeubels en 'n tuin waar gaste die braaigeriewe kan geniet. Die hoofhuis se swembad is ook beskikbaar vir gebruik deur gaste. Veilige parkeerplek by die motorhuis is beskikbaar vir gaste. Alhoewel die woonstel op die eienaar se eiendom geleë is, word volle privaatheid verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Thelmi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 10 Brebner road, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink De Valk & Tak Manor het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Brebner road, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang